AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Tina moet bewerings bewys – Van Rensburg

Minister Tina moet die name gee van die Wes-Kaapse boere wat hul werkers se regte skend en met alkohol betaal.

Bewyse van die bewerings wat me. Tina Joemat-Pettersson maak dat Wes-Kaapse boere hul werkers se regte skend en hulle met alkohol betaal, moet verskaf word, sê mnr. Gerrit van Rensburg, LUR vir landbou in die Wes-Kaap.

Van Rensburg het kommentaar gelewer nadat Joemat-Pettersson die naweek op ’n ANC-vergadering gesê het dat boere in die Wes-Kaap hul werkers se regte onderduk en dat sommige boere hul werkers nog met die dopstelsel betaal.

Moet name aan SA Polisiediens verskaf
Hy sê in ’n nuusverklaring dat die gevalle waarna die minister verwys, strafregtelike oortredings is en dat Joemat-Pettersson wetlik verplig is om die name van dié oortreders aan die SA Polisiediens en die Departement van Arbeid te verskaf. “Ek wil ook die name van dié mense hê. As die minister nie die name kan verskaf nie, weet ons sy is ’n leuenaar”, aldus Van Rensburg.

Hy het bygevoeg dat ongegronde uitsprake, soos dié deur die nasionale Minister van Landbou, die landbou in Suid-Afrika skade aandoen. “As nasionale Minister van Landbou is sy die beskermheer van dié sektor. In teenstelling hiermee lyk dit asof sy die sektor wil vernietig. Haar optrede is gelyk aan ekonomiese sabotasie.”

Van Rensburg het gesê Joemat-Pettersson  kan skynbaar nie onderskei tussen haar verantwoordelikheid as Minister van Landbou, Bosbou en Visserye en haar ambisies as ’n ANC-politkus nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
-0.8%
Rand - Pond
19.74
-1.6%
Rand - Euro
17.48
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.66
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,654.62
-0.3%
Silwer
18.76
-0.7%
Palladium
2,207.50
+2.6%
Platinum
866.50
+0.0%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
57,434
+0.0%
Alle aandele
63,785
-0.0%
Hulpbronne 10
60,513
+4.6%
Industriële 25
77,312
-1.5%
Finansiële 15
13,813
-2.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Sprankelende nooi opsoek na opregte man
Ek is n vrou wat baie gou vir mense omgee en altyd wil help waar ek kan. My hart is baie sag. As ek lief is vir iemand dan gee meer as net 100% ek beskerm, versorg , bederf, gee...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot