AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Tina sê Wes-Kaapse boere sleg

’n Striemende aanval is op Wes-Kaapse boere deur minister Tina gedoen. Sy sê hulle skend hul werkers se regte.

Boere in die Wes-Kaap is die grootste skenders van werkers se regte in SA, sê minister Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye.

Sy het op die ANC se vergadering in Johannesburg ’n striemende aanval op sommige boere in die Wes-Kaap gedoen wat, volgens haar, steeds hul werkers uitbuit.

Llewellyn Prince van Die Burger skryf dat Joemat-Pettersson gesê het: “Ons grootste uitdaging met mensregteskendings op plase is tans nog in die Wes-Kaap.” Volgens haar is daar boere wat wat goed is en wat meer as die minimum loon van R105 per dag betaal. “Ons moet egter ook die vrot appels uitwys,” skryf Prince.

Tina Joemat-Pettersson het luidens die berig gesê in die Vredenburg-omgewing moet werkers nog dieselfde water as die vee op plase drink, en gevalle kom voor waar werkers nog met die dopstelsel betaal word.

Skadelik vir verhoudinge in landbou
* Dr. Corné Mulder, die VF Plus se provinsiale leier in die Wes-Kaap, sê in ’n verklaring Joemat-Pettersson se uitlatings is onverantwoordelik en baie skadelik vir goeie verhoudinge in die landbou.

“Dit is nie die eerste keer dat die minister hierdie soort ongegronde stellings maak ten opsigte van boere in die Wes-Kaap nie. Tydens die kunsmatig opgestookte opstande in De Doorns het sy met dieselfde uitlatings gekom.”

Die minister se strategie en poging is deursigtig, haar politieke onderrok hang uit. Sy wil graag die stemme van plaaswerkers vir die ANC wen en by gebrek aan ’n beter beleid is ál manier om dit te doen om boere verdag te maak.

“Boere in die Wes-Kaap is van Suid-Afrika se top presterende landbouers wat internasionaal met hulle produkte meeding. Niemand is ten gunste daarvan dat regte van arbeiders geskend word nie, maar boere het ook regte.”

Die VF Plus het ’n ernstige beroep op pres. Jacob Zuma gedoen om Joemat-Pettersson nie weer as Minister van Landbou aan te stel nie. Boere en plaaswekers van Suid-Afrika verdien baie beter, sê hy.

Bron: Die Burger

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.7%
Rand - Pond
19.33
+0.3%
Rand - Euro
17.38
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.68
+0.2%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,621.66
-1.3%
Silwer
18.34
-2.8%
Palladium
2,047.50
-1.2%
Platinum
852.00
-0.8%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,290
+0.3%
Alle aandele
63,626
+0.3%
Hulpbronne 10
56,215
-0.2%
Industriële 25
79,529
+1.4%
Finansiële 15
13,982
-1.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot