AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Tina: Staat wil boere beskerm

Die beskerming van primêre produsente en landbouverwerking is ’n groot rede hoekom die staat teen die goedkeuring van die Masmart-transaksie appelleer.

Die beskerming van primêre produsente en landbouverwerking is ’n groot rede hoekom die staat teen die goedkeuring van die Massmart-transaksie appelleer.


Só het me.Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, vandag in ’n mediasessie by die Uniegebou in Pretoria gesê. “Suid-Afrika is ’n ontwikkelende land, waar die primêre landbou se marktoegang beperk is. Ons moet verseker dat dié toegang nie verder beperk word nie.”


Joemat-Pettersson, tesame met dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid en mnr. Ebrahim Patel, Minister van Ekonomiese Ontwikkeling, het die media vandag by die Uniegebou in Pretoria toegespreek.


Nie genoeg inligting

Die ministers beweer dat hul besware in regstegniese punte gegrond is.

Patel sê daar was nie in die Tribunaal-sitting genoeg tyd om alle feite aan te hoor nie en die Regering kon nie alle inligting bekom wat hy oor dié samesmelting aangevra het nie.


“Dié kwessies het die hofprosedure ernstig beïnvloed en daarom het ons appèl aangeteken.”


Patel sê die Regering wil graag ’n klinkklare, skriftelike onderneming van Walmart hê om te verseker dat plaaslike boere en werkskepping nie skipbreuk gaan ly as gevolg van dié supermarkgroep se toetrede tot die land nie.


“Ons het studies gedoen wat aangedui het dat werk verlore kan gaan en plaaslike boere nie noodwendig van ’n mark verseker sal wees nie.”


Plaaslike ekonomie dalk geknou?

Patel sê Walmart se internasionale koopkrag kan die plaaslike ekonomie knou.

“Dié groep se omset is groter as Suid-Afrika se bruto binnelandse produk (BBP). Dit beteken die winkel het ’n koopkrag wat deur geen Suid-Afrikaanse winkelgroep geëwenaar kan word nie.”


Davies sê hoewel die maatskappy ook aan invoertariewe en -belasting onderhewig sal wees, gaan die effek van só ’n toetreder so goed wees soos ’n verdere tariefverlaging.


Davies sê enige ekonomiese skuif moet uiteindelik die verwerkingsektor bevoordeel, omdat dié sektor ongelooflike werkskeppingspotensiaal het.


Die ministers het te kenne gegee dat hulle bereid is om met Walmart te onderhandel, maar sê die winkelgroep het herhaalde versoeke daarom geïgnoreer.


2 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot