AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Tina tier oor ‘goedkoop arbeid’

Die arbeidsonrus op plase is in die Parlement belug toe die Minister van Landbou daaroor keel skoongemaak het.

Die Wes-Kaapse regering en boere in die gebied sal nie wegkom met sy slegte behandeling van plaaswerkers nie, het me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, in die Nasionale Vergadering in die Parlement gesê.

Joemat-Pettersson het behoorlik haar parlementêre privilegie gebruik om die DA aan te vat oor die staking deur plaaswerkers wat die landbougemeenskap geruk het.

Sy het aan die DA-LP’s gesê dat hulle nie met goedkoop politiek die staking onder die mat kan invee nie, want die internasionale gemeenskap sal verewig die staking in die Wes-Kaap onthou.

Verder het sy uitgewys dat die ANC in die provinsie moes ingryp en help toe die DA-leier en premier van die Wes-Kaap, me. Helen Zille, deur die betogende werkers uit De Doorns verjaag is. “Ons het geweld op verskeie maniere veroordeel, maar ons respekteer die grondwetlike reg van werkers om te staak.

“Die bewyse en klagtes wat werkers ons gegee het dat hulle geviktimiseer en geïntimideer was deur die plaaseienaars, sal nie onder die mat gevee word soos julle (DA) dit wil hê nie. Dit sal ondersoek word.”

Sal nie voortduur nie
Sy het voortgegaan deur te sê dat die “goedkoop arbeid” wat die Wes-Kaap op sy plase verkies, nie langer sal voortduur nie.

Sy het ook verwys na die verslag wat deur die onafhanklike internasionale nie-regeringsorganisasie Human Rights Watch uitgebring was, wat mishandeling van plaaswerkers op wynplase in die provinsie uitgelig het.

“Die Wes-Kaap was vir lank in ‘n staat van ontkenning en volgens hulle LUR vir landbou is daar nie ‘n krisis nie. “In ‘n vergadering op die piek van die protes, het die president van Agri Wes-Kaap, mnr. Opperman, gesê daar is geen krisis nie.” (Opperman is die uitvoerende hoofbestuurder van Agri Wes-Kaap.)

Sy het ook behoorlik onder die boere ingeklim oor die seisoenwerkers wat hulle gebruik.

Volgens haar het boere seisoenwerkers geskep met die hulp van arbeidsmakelaars wat Sotho’s en Zimbabwiërs ingebring het.

Mnr. Ian Davidson, DA-LP, het terwyl Joemat-Pettersson met haar toespraak besig was, opgespring en gesê dat alles waarvan sy praat nasionale bevoegdhede is. Sy het verkies om geen vrae van Davidson te neem nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.5%
Rand - Aus dollar
11.47
+1.3%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,726.04
+1.5%
Silwer
21.05
+1.6%
Palladium
2,321.00
+4.3%
Platinum
934.50
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot