AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9376
-62,00
CORN
27 Sep
-
4746,8
-61,20
SOYA
27 Sep
-
9400
22,00
SUNS
27 Sep
-
9800
-168,00
WEAT
27 Sep
-
7060
2,00
WMAZ
27 Sep
-
4826,2
-39,80
YMAZ
27 Sep
-
4764
-34,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Tina ‘verwaand’ oor Land Bank

Uit eie geledere is me. Tina Joemat-Pettersson as verwaand beskryf ná haar antwoorde oor die Land Bank in die portefeuljekomitee.

Uit eie geledere is me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, as verwaand toegesnou.

Sekere ANC-LP’s van die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye het hulle vervies oor hoe die minister vrae oor Land Bank beantwoord het.

Me. Miriam Phaliso, ‘n ANC-LP, wou meer duidelikheid kry oor die bank se stand van sake. Sy wou weet of die bank steeds sy mandaat vervul, want daar is boere in die Noord-Kaap wie se plase gelikwideer word. Ook of die bank weer eendag onder die vlerk van die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye geneem sal word.

Nuwe geldmodel

Die Tesourie het die Land Bank in 2008 by die departement weggeneem toe dit in die moeilikheid geraak het. Sederdien het die bank goeie vordering gemaak en kon selfs ‘n nuwe geldmodel ontwikkel om te verseker dat kommersiële en swart boere die nodige geldelike hulp teen lae rentekoerse kan kry om suksesvol te kan boer.

Die departement het sy vordering met programme aan die komitee voorgelê. Joemat-Pettersson se antwoord op Phaliso se vraag was dat die besluit oor in wie se hande die bank is, by pres. Jacob Zuma rus.

Dit is ook die mandaat van die amptenare van haar departement om die president voor te sê dat die bank terug na die departement moet kom nie.

‘Roep die uitvoerende hoof’

“Die Minister van Finansies is die politieke hoof van Land Bank en hy doen nie aan my verslag nie. Ek dink julle moet die Minister van Finansies en die uitvoerende hoof van die Land Bank inroep. Die uitvoerende hoof van die Land Bank doen ook nie aan my verslag nie.”

Sy het ook aan die komitee gesê dat dit nie van amptenare van die departement verwag kan word om vrae te beantwoord waaroor hulle geen jurisdiksie het nie.


Phaliso is deur nog ‘n ANC-LP, mnr. Mosie Cele, gesteun dat Joemat-Pettersson se antwoord arrogant is. “Ons het die reg as komitee om vrae oor die Land Bank te vra, en sal nie ophou nie,” het Phaliso gesê.

Mense op voetsoolvlak

Mnr. Salam Abram, ANC-LP, het ook teen die departement uitgevaar. Hy het gesê hy stel nie belang in wie die departement mee praat nie. “Ek wil weet watter impak dit op die mense op voetsoolvlak het.” Hy meen die departement bestaan al twee jaar en bly net beplan en met mense vergader maar kry min te doen.

Hy het mnr. Langa Zita, direkteur-generaal van die departement, ook aangevat omdat hy nie terugvoer gee wanneer LP’s namens die belastingsbetaler kwessies met hom opneem nie.

Joemat-Pettersson het hierop aan Abram gesê dat respek ook respek vereis.

16 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.88
+1.1%
Rand - Pond
19.32
+0.0%
Rand - Euro
17.26
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.7%
Goud
1,639.82
+1.1%
Silwer
18.72
+2.0%
Palladium
2,062.50
+1.0%
Platinum
864.17
+1.3%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,274
-0.0%
Alle aandele
63,615
-0.0%
Hulpbronne 10
56,273
+0.1%
Industriële 25
79,410
-0.2%
Finansiële 15
14,005
+0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot