AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9434
-76,00
CORN
26 Sep
-
4805
-4,00
SOYA
26 Sep
-
9399
-67,00
SUNS
26 Sep
-
9980
-226,00
WEAT
26 Sep
-
7069
52,00
WMAZ
26 Sep
-
4870
13,00
YMAZ
26 Sep
-
4800
12,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

TKAG, AfriForum gaan saamwerk

AfriForum en die TKAG het ’n alliansie aangegaan om hidrobreking vir skaliegas in die Karoo teen te staan.

“Ons waardes en ons visie vir volhoubaarheid en ontwikkeling is dieselfde, en dié stap sal ons in staat stel om die stryd teen hidrobreking en skaliegasontginning te stry,” aldus mnr. Jonathan Deal, voorsitter van die Treasure the Karoo-aksiegroep (TKAG). Dié groep en AfriForum het Woensdag (12 Desember 2012) ’n alliansie oor dié kwessie aangekondig.
 
Deal sê albei die organisasies stem saam dat die rykdom en welstand wat oliemaatskappye en die staat oor skaliegas belowe, is nie die moeite werd as dit die rykdom en welstand van geslagte wat nog moet kom, bedreig nie. Hy sê bewyse van die verwoesting wat dié mynmetode in Amerika tot gevolg gehad het, is tans besig om aan die lig te kom.
 
“En dit wil voorkom of die Regering druk wil uitoefen om prospekteerlisensies goedgekeur te kry voordat meer ongunstige nuus uit Amerika rugbaar word,” merk Deal op.
 
Hof
Albei die organisasies is daartoe verbind om die kwessie tot in die hoogste hof te beveg. Luidens ’n verklaring sê mnr. Julius Kleynhans, AfriForum se hoof van omgewingsake, verskeie voorvalle wat al by myne in die land voorgekom het, toon dat regulasies en omgewingsbestuursplanne nie nagekom word nie.
 
“In Suid-Afrika word goeie praktyk slegs op papier gevind. Daar is verskeie skuiwergate in die huidige wetgewing oor omgewingsbestuur en voor dié nie toegestop word nie, hou dié projek ’n enorme risiko in. Ons meen dat die wetgewing ordentlik toegepas moet word voor hidrobreking eens oorweeg word,” aldus Kleynhans.
 
Die twee organisasies sê hulle sal aanhou om hidrobreking teen te staan totdat wetenskaplike en ekonomiese bewyse getoon kan word wat aandui dat dit ’n verstandige, veilige en volhoubare keuse vir die land is.
 
Belangstellendes kan dié inisiatief ondersteun. SMS “KAROO” na 38655 en skenk so R10 vir dié doel..
 

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
-0.5%
Rand - Pond
19.64
-1.3%
Rand - Euro
17.44
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.3%
Goud
1,645.34
+0.1%
Silwer
18.86
-0.1%
Palladium
2,075.00
+0.1%
Platinum
866.48
+0.9%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
56,759
-0.6%
Alle aandele
63,041
-0.6%
Hulpbronne 10
55,709
-1.1%
Industriële 25
78,646
+0.3%
Finansiële 15
13,910
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot