AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4440
-90,00
SOYA
05 Des
-
10350
-32,00
SUNS
05 Des
-
10680
-132,00
WEAT
05 Des
-
6675
-41,00
WMAZ
05 Des
-
4966
-98,00
YMAZ
05 Des
-
4800
-108,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

TKAG: ‘Fracking’ se invloed onomkeerbaar

Die Suid-Afrikaanse Regering staan voor ’n massiewe besluit oor hidrouliese breking (‘fracking’) met onomkeerbare gevolge vir die toekoms van die land.

Die Suid-Afrikaanse Regering staan voor ’n massiewe besluit oor hidrouliese breking (‘fracking’) met onomkeerbare gevolge vir die toekoms van die land en sy inwoners.


Só meen mnr. Jonathan Deal, voorsitter van die Treasure the Karoo Action Group (TKAG), wat Landbouweekblad Dinsdag (16 Augustus) besoek het om die groep se standpunt oor hidrouliese breking te stel.


Navorsing is nodig

Deal het dit duidelik gemaak dat die groep nie gekant as teen die brekingsproses as sodanig nie, maar dat hulle gekant is daarteen dat met die kontroversiële mynmetode in die Karoo begin word sonder dat die nodige navorsing daaroor gedoen is.


Deal sê die TKAG is baie gefrustreerd met me. Susan Shabangu, die Minister van Minerale Hulpbronne, en haar departement weens gebrekkige (of geen) kommunikasie tussen nie-regeringsorganisasies en die media oor moontlike skaliegasontginning in die Karoo.


“Ons het ’n paar maande gelede daarin geslaag om met Shabangu ’n afspraak te maak, maar sy het op die laaste nippertjie gekanselleer, terwyl ons reëlings reeds getref was en ons amper op pad was,” sê Deal.


Dit terwyl mnr. Bonang Mohale van Shell Maandag (15 Augustus) in ’n onderhoud op SAfm gesê het Shell is in “konstante gesprek” met die Regering oor sy planne in die Karoo.


Dit het vrese laat opvlam dat die Regering agter die skerms met Shell saamwerk om die eksplorasie en ontginning van skaliegas in die Karoo goed te keur.


Talle faktore ter sprake

Hoewel die TKAG baie besorg is oor die impak van hidrouliese breking op die ekologie en waterbronne in die Karoo, sê Deal daar is ook ander faktore om in ag te neem.


“Skade aan die padinfrastruktuur, rioolprobleme, gesondheidsgevare en die onderbreking van boerdery- of toerismebedrywighede moet in ag geneem word,” sê hy.


Intussen het mnr. Jan Willem Eggink, hoofbestuurder van stroomop-werksaamhede van Shell Suid-Afrika, wat Landbouweekblad ook onlangs besoek het, erken dat massiewe hoeveelhede water in dié mynproses gebruik sal word.


Shell kan egter nie sê waar en hoe hulle dié water in die hande sal kry nie. Die maatskappy mag nie met plaaslike boere om waterbronne meeding nie.


* Om betrokke te raak by die TKAG en/of hulle geldelik te ondersteun, besoek hulle webwerf hier.


16 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.24
+1.8%
Rand - Pond
21.18
+0.7%
Rand - Euro
18.20
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.75
+0.3%
Rand - Jen
0.13
+1.5%
Goud
1,797.21
-0.1%
Silwer
23.07
-0.4%
Palladium
1,917.51
+0.9%
Platinum
1,023.00
+0.3%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,285
+1.5%
Alle aandele
75,425
+1.5%
Hulpbronne 10
75,053
+1.4%
Industriële 25
92,483
+1.0%
Finansiële 15
15,891
+3.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot