AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Tlokwe met hulp tot rampgebied verklaar

Rampgebied-status is onlangs vir die eerste keer in die geskiedenis met behulp van ’n universiteit toegeken.

Die Tlokwe-munisipaliteit is onlangs met behulp van die Afrika-sentrum vir Rampstudies aan die Noordwes-universiteit se Potchefstroom-kampus tot rampgebied verklaar.

Dit volg ná duisende hektare en vee tydens brande in Augustus in dié omgewing in die slag gebly het.


Luidens ’n verklaring is dit die eerste keer in die geskiedenis dat ’n universiteit só leiding neem in ’n bedryfskwessie, én waar wetenskaplike kennis deel van die proses was.


Die sentrum werk die afgelope vyf jaar baie nou saam met die plaaslike en distriksmunisipaliteit. In dié geval is hulp verleen met betrekking tot die iinwerkingstelling van die Wet op Rampbestuur, asook om die nodige strukture gereed te kry. 


Impak-asessering

Prof. Dewald van Niekerk, wat die hoof van die rampbestuurverslag was, sê ná die brande het hy die sentrum se dienste beskikbaar gestel om die impak-assessering so spoedig moontlik te doen. Van Niekerk is ook lid van die munisipaliteit se advieskomitee vir ramprisikobestuur.


“Deur gebruik te maak van data, soos satellietbeelde, kon ons ’n akkurate skatting doen wat die hele gebrande gebied betref. Ons kon dus die verliese soos deur die boere beskryf, met ons data korreleer.

"Verder is ons ook besig om die totale verliese binne die provinsie te konsolideer om ’n beter prentjie te kry van die hele situasie vir die brandtyd vanjaar,” verduidelik Van Niekerk.


Provinsiale vlak

Ná die oorhandiging van die verslag het die munisipaliteit ’n ramptoestand afgekondig. Volgens Van Niekerk lyk dit asof dié toestand tot provinsiale vlak opgegradeer sal word.


Intussen sê Noordwes se departement van landbou, omgewingsake en landelike ontwikkeling die proses rondom die rampstatus van die ander dele wat ook deur brande geraak is, is aan die gang. Dié gebiede sluit Vryburg, Lichtenburg, Schweizer-Renecke en Fochville in.


29 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.10
+0.0%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,699.13
-0.8%
Silwer
20.21
-2.2%
Palladium
2,186.42
-3.3%
Platinum
919.52
-0.6%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Natuurliefhebber
Alles in natuur , kamp wildtuine road trips tent chalets . Wil eerlikheid he , vrede vreugde en geluk met n gebalanseerde verhouding en moet mekaar kan ondersteun deur dik en dun
Time wait for no man.. neither does a good woman
Sageaarde romantiese hardwerkend Soek n lewensmaat om die lewe mee te geniet want die lewe is Kort ons Moet dit leef
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot