AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

TLU: Dokument kan landbou vernietig

’n Nuwe dokument gaan die landbou vernietig en elkeen wat eiendom besit, moet saamwerk om die vrye mark te red.

Die landbou, finansiële sektor, sakesektor en elkeen wat eiendom besit, moet saamwerk en die vrye mark in Suid-Afrika help red, het die TLU SA in 'n verklaring gesê.

Mnr. Louis Meintjes, voorsitter van die TLU, het gesê ’n konsepdokument wat tydens ’n werksessie by die Departement van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming bespreek is, sal die landbou vernietig. 

Dié dokument, “Final Policy Proposals on Strengthening the Relative Rights of People Working the Land”, maak die volgende voorstelle:

•alle handel en nywerheid sal beheer word, grond sal gedeel word deur diegene wat dit bewerk,

•enigeen mag grond beset waar hulle dit verkies, historiese eienaars van grond sal net 50% behou,

•die Regering sal die ander 50% vergoed en in ’n trust vir deelhouding hou,

•alle arbeiders wat tussen tien en vyftig jaar op ’n plaas gewerk het sal tussen 10% en 50% daarvan besit.

“Wat hier gebeur is ’n Zimbabwe-situasie, wat deur die vernis van demokrasie bedek word in ’n poging om dit aanvaarbaarder te maak,” het Meintjes gesê. Volgens die TLU tas dié werksessie, verskeie ander beleidstandpunte, konsepwetgewing en wette wat reeds deurgevoer is, die beginsel van privaatbesit aan. 

Meintjes het gesê alle moontlike slagoffers van dié proses moet dringend na moontlikhede kyk om die kapitalisme en vrye mark te beskerm. “As dit gaan lei tot ’n sosialistiese of selfs kommunistiese bestel, het ons die plig om dit as sodanig te ontbloot.”

Hy het ook boere aangemoedig om vinniger op hul plase te meganiseer.     

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.78
-0.1%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.57
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,716.73
+0.0%
Silwer
20.63
-0.1%
Palladium
2,303.50
+2.0%
Platinum
928.00
+0.6%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,611
+0.7%
Alle aandele
66,022
+0.6%
Hulpbronne 10
63,166
-0.8%
Industriële 25
80,378
+1.4%
Finansiële 15
14,092
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot