AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
4971
100,00
YMAZ
06 Okt
-
4850
81,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

TLU kla oor boere se arres

Die polisie het boere genooi om voorvalle waartydens polisielede moontlik hul mag misbruik en boere intimideer deur hulle op ongrondwetlike maniere in hegtenis te neem, by provinsiale kommissarisse aan te meld.

'n TLU-afvaardiging, onder leiding van mnr. Herman Vercuiel, die voorsitter van die TLU se veiligheidskomitee, het onlangs boere se kommer oor onnodige arrestasies aan komm. André Pruis, adjunk nasionale kommissaris, oorgedra.

Volgens die TLU is daar toenemend voorvalle waarin boere op Vrydae op verskeie klagtes in hegtenis geneem word sodat hulle nie maklik om borgtog aansoek kan doen nie en die naweek in die tronk moet deurbring.

In die jongste voorval is 'n bekende boer en gemeenskapsleier van Lichtenburg, mnr. Piet Steinman (74), onlangs op 'n Vrydagmiddag in hegtenis geneem op 'n klag van veediefstal. Ná senior offisiere ingegryp het, is hy die nag op borgtog vrygelaat.

Mnr. Vercuiel sê die nasionale kommissaris is voorsien met besonderhede van verskeie inhegtenisnames wat volgens boere ongrondwetlik en intimiderend was. Die TLU het beklemtoon dat die meeste boere 'n vaste bedryf en adres het, wat dit gewoonlik onnodig maak om hulle in hegtenis te neem om seker te maak dat hulle voor die hof gebring kan word.

Mnr. Boela Niemann, bestuurder van landelike beveiliging, sê die polisie besef daar is 'n probleem met magsmisbruik en dat dit die polisie se beeld skade berokken. Komm. Pruis het boere genooi om sulke klagtes op provinsiale vlak aan te spreek. Hy het gesê opleiding by alle partye is belangrik.

'n Dokument waarin boere se regte ingevolge die Grondwet en ander bestaande wetgewing uitgespel word en deur die TLU versprei is, is ook vir kennisname aan komm. Pruis oorhandig. Dit is opgestel deur genl.maj. Koos van Zyl, voorsitter van die distrikslandbou-unie in Middelburg en 'n voormalige polisie-offisier.

12 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
-0.9%
Rand - Pond
20.02
+0.6%
Rand - Euro
17.59
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,712.60
-0.2%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,278.00
+0.9%
Platinum
926.00
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,416
+0.4%
Alle aandele
65,833
+0.3%
Hulpbronne 10
63,279
-0.6%
Industriële 25
80,027
+1.0%
Finansiële 15
13,997
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Op soek na my "one and only"
Ek is Afrikaans maar gaan die volgende in Engels skryf. Hi. I'm Johan. I'm successful, love my job and content with life. Love music, food and love the beach. and my...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot