AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

TLU maak planne teen grondbesetting

Die Transvaalse Landbou-unie (TLU) is besig met strategiese beplanning om teen grondbesettings te kan optree.

Mnr. Gert Ehlers, voorsitter, sê die unie is 'n geruime tyd bewus van beplanning en aksies "deur sekere mense en instansies" om Suid-Afrika in 'n situasie soortgelyk aan dié in Zimbabwe te dompel.

"Dreigemente van besetting van private grond, wat ook tydens die Matloha-hofsaak rondgeslinger is sonder enige repudiëring van owerheidskant, bevestig die skep van 'n klimaat wat grondbesetting bevorder," het hy gesê.

Die TLU beveel aan dat lede wat met grondbesettings te doen het, eerstens met hul dsitrikslandbou-unies, streekkantore of die unie se hoofkantoor in verbinding moet tree. "Hulle moet ook onverwyld klag by die polisie lê."

Mnr. Ehlers sê hy verwag die nodige optrede van die polisie omdat intimidasie 'n kriminele oortreding bly.

Adv. Wallace Mgoqi, hoofgrondeisekommissaris, het hom onlangs ook teen onwettige grondbesetting uitgespreek. Hy het gesê organisasies soos die Landless People's Movement (LPM) en die National Land Committee (NLC) wat onskuldige mense opsweep om onwettig grond te beset, is 'n doring in die vlees vir Suid-Afrika sê jong demokrasie.

Hy het gereageer nadat 87 lede van die LPM en NLC in Ermelo in hegtenis geneem is oor 'n onwettige optog na die Departement van Grondsake se kantoor. Die optog is gehou om beswaar te maak teen grondeise wat nog nie afgehandel is nie.

Adv. Mgoqi het gesê daar moet 'n balans wees tussen die tempo waarteen eise afgehandel word en die deeglikheid van die proses. "Dit is onverantwoordelik om mense aan te moedig om tot grondbesetting oor te gaan en ek sal staan of val by hierdie standpunt," het hy gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot