AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10090
116,00
WEAT
29 Sep
-
7104
33,00
WMAZ
29 Sep
-
4881
-1,00
YMAZ
29 Sep
-
4838,8
10,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

TLU ontken betrokkenheid by beplande staatsgreep

Die Transvaalse Landbou-unie (TLU) het ontken dat hy by die beplanning van enige staatsgreep betrokke was, soos onlangs in die Pretoriase streekhof getuig is in 'n borgaansoek van tien mans wat teregstaan op aanklagte van hoogverraad en oortredings van die Wet op Binnelandse Veiligheid.

Supt. Louis Pretorius, provinsiale koördineerder van misdaad teen die staat, het getuig verteenwoordigers van die TLU het glo by 'n vergadering in Centurion gesê dié unie stel belang om deel van die beplande staatsgreep te wees.

Die TLU sê aangesien die saak hangende is, kan hy hom nie daaroor uitspreek nie. Mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder, sê die polisie se ondersoek is nie afgehandel nie en slegs ongetoetste bewerings word gemaak. "Die TLU wag op 'n geleentheid om sy saak te stel en die teendeel te bewys."

Hy sê ál die TLU se aksies is wettig en deursigtig. "Die TLU is wel 'n behoudende nie-politiese organisasie wat die belange van sy lede dien en onwrikbaar beskerm. Dit maak van die TLU 'n teiken vir moedswillige aantygings."

Hy sê die TLU se kongres of algemene raad is die enigste grondwetlike forums waar sulke drastiese besluite geneem kan word en hy kan bevestig dat dit nooit daar hanteer is nie.

"Ons kry bykans daagliks versoeke vir gesprekvoering van mense en instansies, wat gefrustreerd is met die ongekende vlaag van misdaad in die land. Heelwat raad en oplossings vir die veiligheidsituasie word aangebied. Ander mense soek 'n klankbord of wil die TLU misbruik vir hulle eie doelwitte."

Mnr. Van Zyl sê alle beplanning oor die landelike beveiligingsplan word saam met die polisie en die weermag gedoen.

6 September 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.03
-1.0%
Rand - Pond
19.42
+0.0%
Rand - Euro
17.39
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,644.60
-0.9%
Silwer
18.59
-1.6%
Palladium
2,163.48
+0.6%
Platinum
847.64
-2.2%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,522
-1.6%
Alle aandele
62,893
-1.4%
Hulpbronne 10
57,094
-1.4%
Industriële 25
77,453
-1.4%
Finansiële 15
13,806
-2.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot