AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9423
0,00
CORN
28 Sep
-
4756
0,00
SOYA
28 Sep
-
9247
0,00
SUNS
28 Sep
-
9708
0,00
WEAT
28 Sep
-
7006
0,00
WMAZ
28 Sep
-
4779
0,00
YMAZ
28 Sep
-
4682
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

TLU s

Die Transvaalse Landbou-unie (TLU) het die PAC daarvan beskuldig dat hy 'n "wolf in skaapklere" is wat hom in die verlede aan vergrype teen boere skuldig gemaak het.

Die unie het gereageer op 'n radio-onderhoud waarin die PAC beweer het hy gaan toetree tot die stryd om aanvalle op plase te voorkom. Mnr. Thami ka Plaatjie, sekretaris-generaal van die PAC, het gesê boere in Limpopo se kommer oor hul veiligheid het hulle genoop om die PAC te nader vir hulp.

Mnr. Gert Ehlers, voorsitter van die TLU, sê hy het met verbasing kennis geneem van die uitsprake deur die PAC dat hy boere van Suid-Afrika wil beveilig teen plaasaanvalle en moorde, asook Agri SA se positiewe reaksie daaroor.

Mnr. Ehlers sê die TLU se standpunt was deurlopend dat die aanslag op grond veel te doen het met boere se veiligheidsituasie. Hy sê die PAC en sy militêre been het nog altyd hard en duidelik hul standpunt oor grond en vyandigheid jeens blanke boere gestel.

"Die TLU as amptelike verteenwoordiger van boere in die Noordelike Provinsie, sal baie meer wil weet oor wat beoog word en sal hom nie laat beïnvloed deur die geesdrif van kleiner rolspelers in die provinsie nie.

"Daar kan nie met boere se lewe en besittings gedobbel word nie. Totdat die teendeel bewys word, word die PAC bloot gesien as 'n organisasie wat meewerk om boere van hul grond te vervreem."

Hy sê die voorneme van die PAC is nie nuut nie. "Daar was al verskeie soortgelyke stellings in die verlede. Desnieteenstaande is die landelike gebiede geensins veiliger nie en spreek die statistiek vanself," het hy gesê.

30 Mei 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.14
-0.7%
Rand - Pond
19.34
-0.1%
Rand - Euro
17.33
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.8%
Goud
1,625.20
-0.3%
Silwer
18.17
-1.2%
Palladium
2,065.00
-0.5%
Platinum
848.78
-0.6%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,621
0.0%
Alle aandele
64,026
0.0%
Hulpbronne 10
56,997
0.0%
Industriële 25
79,272
0.0%
Finansiële 15
14,209
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot