AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
02 Sep
-
160,22
-6,09
Ave Wool - RWS
02 Sep
-
172,22
-2,54
Beeste A2/3
09 Sep
-
60,85
0,17
Beeste AB2/3
09 Sep
-
57,75
1,15
Beeste B2/3
09 Sep
-
54,25
1,40
Beeste C2/3
09 Sep
-
47,55
-3,29
Bevrore Hoender
09 Sep
-
30,74
-0,28
Bokkies (onder 30 kg)
09 Sep
-
69,19
-6,29
Bokooie
09 Sep
-
48,38
2,60
Groot (meer as 40 kg)
09 Sep
-
43,39
-0,62
Hoender (IQF)
09 Sep
-
29,41
-0,82
Medium (30-40kg)
09 Sep
-
58,81
5,73
Pork Average
09 Sep
-
27,04
-0,18
Poultry Average
09 Sep
-
30,52
-0,51
Skaap A2/3
09 Sep
-
97,84
2,27
Skaap AB2/3
09 Sep
-
86,98
0,98
Skaap B2/3
09 Sep
-
81,06
1,29
Skaap C2/3
09 Sep
-
76,61
1,55
Speenkalf
09 Sep
-
36,15
-1,44
Spekvarke
09 Sep
-
27,62
-0,36
Stoorlammers
09 Sep
-
44,2
0,90
Varkwors
09 Sep
-
22,17
-0,23
Vars Hoender
09 Sep
-
31,4
-0,43
Vleisvarke
09 Sep
-
27,02
-0,15

TLU SA eis oor skade van Regering

Die TLU SA het 'n lys van eise aan die Regering gestuur oor die groot skade tydens die opstande in die Wes-Kaap.

Briewe wat sekere eise bevat ná die onluste en grootskaalse brandstiging op plase in die Wes-Kaap, is deur die TLU SA aan die sekretaris-generaal van die ANC, die Minister van Landbou en pres. Jacob Zuma gestuur.

In dié briewe sê mnr. Louis Meintjes, voorsitter van die TLU SA, “die Minister van Landbou het erken dat die onluste in die Wes-Kaap die resultaat was van swak dienslewering. Die TLU SA glo dat  stygende produksiekoste ook ’n probleem is. Die landbou kan dit alles nie bekostig nie, en daarom eis ons die volgende:

“Ons eis vergoeding vir die skade aan boere en plaaswerkers se eiendom wat veroorsaak is deur die polities-gemotiveerde staking. Die Regering moet hiervoor betaal en kan die skade verhaal van die ANC en vakbonde wat by die staking betrokke was.

* Ons eis dat die Regering boere, plaaswerkers en hulle eiendom sal beskerm teen gewelddadige protesoptredes.

* Ons eis dat die Regering voldoende maatreëls sal instel om boere en plaaswerkers te beskerm teen plaasmoorde en aanvalle op plase.

* Ons eis dat alle boere vrygestel moet word van tolgelde op paaie.

* Ons eis dat die Regering maatreëls in plek sal stel sodat waterbesoedeling gestop sal word, sodat ons veilige voedsel kan produseer om voedselsekerheid te ondersteun.

* Ons eis die verlaging van Eskom se elektrisiteitstariewe.

* Ons eis paaie sonder slaggate.

* Ons eis die einde aan Swart Ekonomiese Bemagtiging (SEB).

* Ons eis beter pryse vir al ons produkte.”

Die TLU SA het ook sy ondersteuning en selfs fisiese hulp aangebied aan Wes-Kaapse boere, indien dit benodig sou word.

Die TLU SA het sy lede aangemoedig om in die toekoms nie meer werkers op plase te huisves nie.  “Werkers moet in die dorpe en stede se woonbuurte huisvesting kry waar munisipaliteite dit moet voorsien, sodat die risiko op plase verminder kan word,” sê Meintjes.

Onluste ‘oor politiek’
Zuma is ingelig van die TLU SA se standpunt dat die onluste in die Wes-Kaap nie soseer gaan om ’n minimum-salaris nie, as dat dit wel gaan om politieke redes. “Ons het getuienis dat mense van buite met busse aangery is waar hulle dan amok gemaak het. 

“Dit is egter so dat al dat dié mense ontevrede is met u en u regering, as deel van die regerende party, wat beloftes gemaak het van behuising, dienslewering en werkskepping. Dit is vir die land glashelder dat u nie aan daardie verwagtings kon voldoen nie, met gevolglike frustrasie en woede.  Voorts is u regering slegs toeskouers wat toekyk hoedat mense vanuit buurstate die land binnestroom en werksgeleenthede voor Suid-Afrikaanse burgers wegraap.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
+0.1%
Rand - Euro
17.37
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.70
+0.2%
Rand - Jen
0.13
+0.2%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot