AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9027
11,00
CORN
05 Okt
-
4800
-2,00
SOYA
05 Okt
-
9290
25,00
SUNS
05 Okt
-
10299
89,00
WEAT
05 Okt
-
7145
-24,00
WMAZ
05 Okt
-
4975
59,00
YMAZ
05 Okt
-
4889
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

TLU SA geskok deur Nkwinti

Die standpunt van minister Gugile Nkwinti dat die staat bereid is om die Grondwet te verander om die die groenskrif te akkomodeer, is skokkend, sê die TLU SA.

Die standpunt van minister Gugile Nkwinti dat die staat bereid is om die Grondwet vir die groenskrif te verander is skokkend, sê die TLU SA.

Nkwinti, die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, moes Dinsdag (20 September 2011) in die Parlement vrae oor die groenskrif antwoord.

Die groenskrif is onlangs deur die Kabinet goedgekeur en tans is die openbare kommentaarproses daaroor aan die gang. Tydens dié sessie is Nkwinti uitgevra oor ongrondwetlikheid van die waardeerder-generaal en die grondbestuurraad wat in die groenskrif voorgestel word. Hierop het hy geantwoord “ek sal my op die Kabinet beroep om die Grondwet te verander.”

Vervreemding van boer

Mnr. Louis Meintjes, voorsitter van die TLU SA, sê teenstrydige boodskappe word tans uitgestuur wat uiteindelik lan lei na een uitkoms, “naamlik die vervreemding van die boer van sy grond. As die Regering dan in eie geledere besluit het om die Grondwet te verander, waarom is dit nodig om die Groenskrif te hanteer?”

Volgens Meintjies kan so ‘n stap lei tot ‘n situasie waar enige onsinnige eis ingedien kan word en in terme van ‘n veranderde Grondwet van die boer ontneem sal word.

“Deur die Grondwet te verander om grondhervorming deur te druk, laat dit die deur oop dat enige vorm van eiendomsreg aangetas kan word. Dit sal die einde van die vryemarkstelsel wees en Suid-Afrika plaas op die pad na sosialisme in sy uiteindelike vorm, naamlik kommunisme, met al sy negatiewe gevolge waaronder voedseltekorte een van die eerste uitvloeisels sal wees,” aldus Meintjies.

21 September 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
-0.9%
Rand - Pond
20.18
+0.2%
Rand - Euro
17.62
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.46
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,705.52
-1.2%
Silwer
20.29
-3.7%
Palladium
2,295.50
-1.2%
Platinum
920.50
-1.4%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,405
-0.7%
Alle aandele
65,826
-0.7%
Hulpbronne 10
63,657
-1.4%
Industriële 25
79,717
-0.4%
Finansiële 15
14,005
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons skryf on eie verhaal
Baie vriendelik. Ek hou daarvan om in die buitelig te wees. Ek hou daarvan om in natuur. Ek doen scuba diving en ballroom dans. Ek hou daarvan om n iewers te gaan sit waar dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot