AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9438
0,00
CORN
27 Sep
-
4762
-46,00
SOYA
27 Sep
-
9245
0,00
SUNS
27 Sep
-
9885
-83,00
WEAT
27 Sep
-
7050
-8,00
WMAZ
27 Sep
-
4839,6
-26,40
YMAZ
27 Sep
-
4710
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

TLU SA het slegs 'onregstreekse belang'

Regter Antonie Gildenhuys van die Grondeisehof se uitspraak dat TLU SA nie kollektief namens sy lede 'n hofgeding aanhangig kan maak nie, het verreikende gevolge vir talle organisasies in die land.

Só waarsku mnr. Jack Loggenberg van TLU SA, wat 'n verklarende bevel in die Grondeisehof aangevra het om die Regering te verbied om grond wat in private besit is, vir doeleindes van grondhervorming te onteien. Regter Gildenhuys het in sy uitspraak gesê TLU SA is nie regstreeks betrokke by die grondherstelproses nie, gevolglik kan hy nie 'n verklarende bevel uitreik soos deur die unie versoek is nie. Lede van die unie teen wie se grond eise geregistreer is, het wel so 'n betrokkenheid, terwyl TLU SA net 'n onregstreekse belang het. Dit is dus nie vir TLU SA om 'n hofgeding te begin nie, selfs al is dit in belang van sy lede, het regter Gildenhuys gesê. Die regter het in sy uitspraak gesê dat boere teen wie se grond eise vir grondherstel geregistreer is, nie finansiële skade sal lei nie. Mnr. Loggenberg het dié stelling verwerp en gesê dit is geheel en al onwaar. Hierdie boere kan nie lenings by finansiële instellings kry nie en kan dus nie met gewone produksie of uitbreidings voortgaan nie. Hy het gesê TLU SA aanvaar nie die uitspraak gelate nie en gaan appèl aanteken. 'n Senior advokaat het reeds opdrag gekry om die uitspraak te ontleed en te kyk na gronde daarvoor.8 November 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.7%
Rand - Pond
19.35
-0.1%
Rand - Euro
17.31
+0.3%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,637.05
+0.9%
Silwer
18.64
+1.6%
Palladium
2,049.80
+0.3%
Platinum
859.51
+0.8%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,125
-0.3%
Alle aandele
63,467
-0.3%
Hulpbronne 10
56,127
-0.2%
Industriële 25
79,164
-0.5%
Finansiële 15
13,992
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons sien
Ek lewe vir die buitelewe en die bos. Ek hou van jag, visvang, herlaai en skiet. My uitkyk op die lewe is om altyd eerlik te wees. Ek geniet intelligente geselskap.
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot