AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

TLU SA onttrek aan Groenskrif-proses

Die TLU SA is ontnugter oor die Groenskrif-proses en het hom daaraan onttrek.

Nadat die TLU SA voorheen al sy ontevredenheid met die proses rondom die Groenskrif vir grondhervorming rugbaar gemaak het, het die organisasie besluit om hulle finaal aan die proses te onttrek.

Mnr. Louis Meintjes, voorsitter, het in 2012 verskeie vrae gehad oor die Nareg-groep wat gestig is om die Groenskrif te bespreek.

Mnr. Bennie van Zyl, hoof-uitvoerende beampte, het in Februarie verlede jaar gesê die proses blyk net skyn te wees, want dit het tydens ’n werksessie voorgekom of besluite oor kwessies reeds vooraf geneem is. Een van Van Zyl se bekommernisse was die feit dat baie op die vrywillger koper/vrywillige verkoper beginsel gehamer is, hoewel dit tydens ’n vergadering deur die portefeuljekomitee vir grondhervorming nie as een van die redes vir die mislukking van grondhervorming uitgewys is nie.  

Misleidend en ontnugter
In ’n skrywe wat Meintjes aan mnr. Gugile Nkwinti, Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, gerig het om die organisasie se opskorting aan die proses te verduidelik, sê hy die proses wat tot dusver gevolg is, is misleidend. Hy meen dit wil voorkom of organisasies, soos die TLU SA, net gebruik word om legimiteit aan die proses te verleen.

“Laat my toe om my teleurstelling uit te spreek met die feit dat geen enkele aspek wat ek in my skrywes aangeroer het, enige antwoord uitgelok het nie, hetsy van uself of u departement. As dit ’n aanduiding is van die verhouding wat bestaan tussen uself en die prinsipale wat u persoonlik uitgenooi het om op Nareg te dien, is ek totaal ontnugter,” aldus Meintjes.

“Die TLU SA beskuldig die minister en sy departement daarvan dat sakelyste van vergaderings verander is sodat dit eerder werksessies word oor sake wat reeds voorheen in die werksgroepe bespreek is,” lui ’n verklaring.

Die volgende vergadering van die Nareg-groep vind Vrydag en Saterdag, 15 en 16 Februarie 2013, plaas.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot