AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

TLU SA praat kaalvuis oor toekoms

Die TLU SA het vir April talle vergaderings belê weens al die wetgewing wat 'n negatiewe invloed op besitreg in SA het.

Mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder TLU SA, spreek in April verskeie inligtingsvergaderings toe onder die titel Waarheen Suid-Afrika. Die vergaderings vind soos volg plaas:

23 April     

10:00 – ZZ2 Mooketsi (Phile/Tommie van Zyl) – Meer inligting by TLU SA Hoofkantoor (012 8048031).

14:00 – Tzaneen – Meer inligting by TLU SA-hoofkantoor (012 8048031).

18:00 – Pietersburg DLU-veilingsentrum geleë op Pietersburg-skouterrein.

24 April  

09:00 – Nylstroom – Waterbergsaal by Weesgerus.

14:00 – Thabazimbi – Sentrum BV Veilingskrale (voorlopig).

29 April

09:00 – Middelburg – Meer inligting by TLU SA-hoofkantoor (012 8048031).

14:00 – Nelspruit – Meer inligting by TLU SA-hoofkantoor (012 8048031).

18:00 – Barberton – Meer inligting by TLU SA-hoofkantoor (012 8048031).

30 April 

09:00 – Groblersdal – Groblersdal DLU of Raasblaar-saal – Plek moet nog bevestig word.

14:00 – TLU SA Hoofkantoor – James Rylaan 194, Silverton, Pretoria – Meer inligting by TLU SA Hoofkantoor (012 8048031).

Volgens die TLU SA word hierdie inligtingsvergaderings gehou na aanleiding van wetgewing wat die laaste tyd deur die Parlement gestoomroller is en ander konsepwetgewings wat nou op die tafel is. "Hierdie wetgewing het 'n negatiewe invloed op besitreg in Suid Afrika en skrik beleggings af en ons weet almal dat beleggings noodsaaklik is vir ekonomiese groei. Hierdie is nie suiwer landbou-unie vergaderings nie, nog minder politieke vergaderings, maar eerder ekonomiese voortbestaan vergaderings."

Kontak mnr. Drickus Botha vir meer besonderhede oor die vergaderings in Limpopo. Sy selnommer is 082 774 9287.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,712.57
-0.0%
Silwer
20.78
+0.6%
Palladium
2,267.19
+0.2%
Platinum
925.43
0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot