AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

TLU SA probeer oplossings vir Land Bank-sage vind

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
TLU SA het onlangs met verteenwoordigers van die Land Bank in gesprek getree om oplossings vir die omstredenheid rondom dié bank se posisie in die landbousektor te vind, sê mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA.

Van Zyl sê die organisasie het dit duidelik gestel dat landboufinansiering vir die produsente van groot belang is om in produksie te bly en dat die landbousektor juis daarom ’n gesonde en doeltreffende Land Bank, wat die eiesoortige omstandighede van landbou verstaan, benodig.

“Toenemende en uiteenlopende kwessie lei tot die vermindering in die getal boere, wat werksverliese meebring en tot nadeel van plattelandse gemeenskappe strek. Daarom moet alles moontlik gedoen word om boere in produksie te hou.”

Volgens Van Zyl het TLU SA spesifieke punte met die Land Bank bespreek en grootliks bevredigende antwoorde ontvang.

“Die feit dat die Land Bank ons teenstaan in die hofsaak om as vriend van die hof toegelaat te word, is bespreek. Dié saak handel oor sakeredding. Maatskappye kan dit gebruik, maar trusts en individue het nie die voorreg nie. Dit is na ons mening ongrondwetlik en derhalwe is daar toegetree ten einde alle besighede dieselfde geleentheid te kan gee om wel van sakeredding gebruik te maak.”

Boeliegedrag onaanvaarbaar

Hy sê die optrede van die Land Bank se invorderaars is ook bespreek. “Vir TLU SA is boeliegedrag om skuld in te vorder, onaanvaarbaar. Boere wat gebuk gaan onder boelietaktiek moet dadelik kontak maak met ons. Die Land Bank het onderneem om te kyk na die gevalle wat ons aanmeld.”

Volgens Van Zyl het die Land Bank onderneem om die name van die prokureurs wat betrokke is by sake wat reeds na die regsafdeling verwys is, beskikbaar te stel. Dit is ook bevestig dat boere wat reeds oorgegee is aan die regsafdeling steeds met ’n plan na vore kan kom. As dit aanvaarbaar is, sal die saak teruggetrek word.

“Die Suid-Afrikaanse landbou het ’n betroubare finansiële instelling nodig wat die landbou verstaan en ook veral die veranderlikes kan help bestuur, soos die afgelope agt jaar se droogte in dele van die land. Ons moet boere se krisis saam beredder en daarvoor is ’n klimaat van vertroue en bereidwilligheid nodig. Om dié rede volg is ons benadering om ’n oplossing te soek.

“Die Land Bank het aan TLU SA die onderneming gegee dat hy bereid is om aan elke boer se probleem afsonderlik aandag te gee solank dit binne redelike perke billik is.”

Boere word versoek om TLU SA te kontak wanneer hulle voorleggings aan die Land Bank wil maak sodat die proses gemonitor kan word en sodoende uitkomsgebaseerde resultate bevorder.

“Die Land Bank het hom nou tot bepaalde optrede verbind en sy integriteit is op die spel. Net so is die integriteit van boere op die spel ten einde die proses van agterstallige skuld deursigtig te hanteer.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot