AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

TLU wil optree teen ‘steel’-uitsprake

Mense wat sê boere het grond gesteel, gaan hul in hofsake vasloop, sê die TLU SA.

Mense wat sê boere het grond gesteel, sal van crimen injuria aangekla word, sê mnr. Louis Meintjes, herverkose voorsitter van die TLU SA.

“Ons het nie ons grond gesteel nie, ons het daarvoor betaal,” het hy in sy voorsittersrede by die organisasie se jaarkongres in Pretoria gesê. Volgens hom is private eiendomsreg die grondslag van ‘n gesonde ekonomie.

“Daar mag geen perk geplaas word op die hoeveelheid grond wat ek mag besit nie: Dit is onaanvaarbaar,” het hy gesê met verwysing na die beginsel van grondplafonne waartoe op ‘n beraad oor verblyfsekerheid besluit is.

Die TLU SA het in 2005 ‘n voorstel oor grondhervorming by die Regering ingedien, maar Meintjes twyfel of dit ernstig oorweeg is. “Sou hulle dit toegepas het, het hulle ál hul teikens al bereik. Hoeveel voorstelle moet ons nog maak?”

As die grond-druk op die landbousektor volhougehou word, behoort dieselfde druk volgens hom ook op ander sektore, soos wooneiendomme, toegepas te word.

Meintjes het gevra wat die ANC se einddoel met grondhervorming is en gesê dit is onverantwoordelik van landbouleiers om ‘n beleid te ondersteun as hulle nie weet wat die einddoel  is nie.

Die TLU SA stel voor dat die Regering ‘n grondoudit doen, staatsgrond privatiseer sodat begunstigdes titelaktes kan kry, dat grondgebruikers in voormalige tuislande private besitreg moet kry, en die staat van die sowat 6% landbougrond per jaar wat in die mark kom, vir herverdeling moet koop.

Die organisasie stel verder voor dat potensiële boere gekeur, gehelp, opgelei en gementor word en sagte lenings kry. As hulle nie die mas opkom nie, moet die grond ná ‘n sekere tyd weer in die vrye mark verkoop word.

Verder moet daar ‘n sogenaamde sonsakklousule wees, wat aandui wanneer grondhervorming gestaak gaan word.

Die TLU SA steun nie die voorstel in die Nasionale Ontwikkelingsplan (NOP) waarvolgens 20% van grond oorgedra moet word nie – ‘n voorstel waaraan Agri SA skaaf om met ‘n haalbare model te kom.

“As jy 1% gegee het, moet jy weet jy gee toestemming vir 100%. Dit is tyd dat boere uit een mond sê: nee, genoeg is genoeg,” het Meintjes gesê.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
-1.1%
Rand - Pond
19.98
-2.8%
Rand - Euro
17.65
-1.6%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.8%
Goud
1,657.90
-0.1%
Silwer
18.68
-1.1%
Palladium
2,194.39
+2.0%
Platinum
862.50
-0.5%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.2%
Industriële 25
76,769
-2.3%
Finansiële 15
13,707
-2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Hang jou drome in die wind, sodat hulle kan leer vlieg.
My persoonlikheid is baie aanloklik Baie vriendelik en baie reguit. Hou glad nie van brand kosse nie. Hou baie van pastas asook hou van geleentheids avontuure. Buitelig mens My...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot