AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93
Skenk 'n artikel

Toeka: R900 per maand uit forelle

akkreditasie
Deel jou intekenaarartikels.
Jy het 3 artikels om hierdie maand te deel. Stuur hierdie storie aan 'n vriend!
Hierdie webtuiste word beskerm deur reCAPTCHA en Google se Privaatheidsbeleid en Gebruikersvoorwaardes geld.
Laai tans...
Besig om te laai. Wag asseblief...
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Voertyd. Vir klein vissies word ’n mengsel van vleis en vismeel met brouersgis aan erdepotte vasgesit. Die potte hang dan in die water sodat die kleintjies daaraan kan peusel as hulle lus het.
Voertyd. Vir klein vissies word ’n mengsel van vleis en vismeel met brouersgis aan erdepotte vasgesit. Die potte hang dan in die water sodat die kleintjies daaraan kan peusel as hulle lus het.

Vyf en veertig sent vir ’n halfpond (223 g) vis. “Nie vir my nie, dankie!” Só sal baie van ons sê, omdraai en agt keer soveel stokvis vir dieselfde geld gaan koop. Net so sal die forel-eter vir jou sê as jy ’n porsie stokvis voor hom neersit: “Nie vir my nie, dankie!”

Forelle is ’n luukse kossoort vir die man wat na daardie bietjie ekstra soek. Forel kry ’n mens by ’n ekstraspesiale ete. Daarom is dit hoofsaaklik vooraanstaande hotels en restaurante wat forelle teen 45c per halfpond koop en dit vir heelwat duurder in gaargemaakte vorm aan die klant verkoop.

Op mnr. Eric Brewer van Machadodorp se plaas, Katrinasrus, sê hy forel betaal, “anders sou ek nie daarmee geboer het nie”. Hy bemark weekliks (dwarsdeur die jaar) en kan twee keer soveel forelle verkoop, maar die beperkte mark — hoofsaaklik in stede — keer meer verkope.

Lees die volle storie
Teken in op Landbou.com en kry toegang tot die beste joernalistiek en eksklusiewe produkte.
Teken in
Reeds 'n intekenaar? Meld aan
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
+1.1%
Rand - Pond
20.23
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.43
+1.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,723.98
+1.4%
Silwer
21.03
+1.5%
Palladium
2,312.00
+3.9%
Platinum
932.00
+3.0%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Believe in yourself..not everyone is the same.
Vriendlike. spontaan en liefde vol. kan met enige persoon oor die weg kom. vis vang. braai. kamp. kos maak en bak. geniet bomfire. hou van dans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot