AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4571
40,00
SOYA
24 Mrt
-
8150
-73,00
SUNS
24 Mrt
-
8679,8
-175,20
WEAT
24 Mrt
-
6389
70,00
WMAZ
24 Mrt
-
3850
63,00
YMAZ
24 Mrt
-
4050
35,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Toekennings vir landbouskrywers

Twee skrywers in die Landbouweekblad-stal is vir hul werk vereer: Hugo Lochner, redakteur van Landbouweekblad, en Gleiness Kriel, artikelredakteur van Farming SA.

Twee skrywers in die Landbouweekblad-stal is vir hul werk vereer: Hugo Lochner, redakteur van Landbouweekblad, en Glenneis Kriel, artikelredakteur van Farming SA, het dié eer te beurt geval.

Die toekennings is tydens Landbouskrywers SA se nasionale Boer van die Jaar-plegtigheid in Port Elizabeth gedoen.

Lochner is as die ProAgri-Forum se Landbouskrywer van die Jaar aangewys. Die ProAgri-Forum bestaan uit voormalige wenners van die Boer van die Jaar-toekenning. Die toekenning word toegeken aan ‘n lid van Landbouskrywers SA wat oor jare ‘n buitengewone bydrae gelewer het om die landbou te bevorder en om die positiewe sake in die landbou aan die publiek oor te dra.

Kriel, ‘n joernalis van Farming SA, ‘n publikasie in die die LBW-stal, is as Santam Landbou se Joernalis van die jaar aangewys. Sy skryf die afgelope dekade oor die landbou en het vroeër vanjaar die Izethulo-prys vir uitstaande joernalistiek in die vrugtebedryf ontvang.

Byskrif hieronder: Glenneis Kriel is saam met mnre. Hans van der Merwe (links), uitvoerende direkteur van Agri SA en lid van die Agri Securitas-trust, en Tobias Doyer (regs), uitvoerende hoof van Santam Landbou (borg).

Altesaam 32 inskrywings is van 11 joernaliste ontvang vir die Santam-toekenning ontvang. Die beoordelaars is ‘n paneel bestaane uit ‘n verteenwoordiger elk van Landbouskrywers SA, die borg en die Agri Securitas Trustfonds. Die prysgeld is R10 000 kontant en R5 000 vir ‘n kursus van eie keuse. Farming SA se redakteur, Malixole Gwatyu, is in die wolke oor die erkenning wat dié publikasie geniet as gevolg van hierdie prestasies “Farming SA is nou maar net ‘n bietjie meer as twee jaar oud. Hierdie erkenning wys ons dat ons op die regte pad is met ons fokus om praktiese toeganklike informasie oor te dra aan ons lesers,” het Gwatyu gesê. Die Oos-Kaap tak van Landbouskrywers SA het op dié gala-funksie mnr. Colyn Scheltema met 'n spesiale langdiens-toekenning vereer. Hy is 'n stigterslid van die Oos-Kaapse tak, wat in 1979 in die lewe geroep is en die enigste oorlewende stigterslid. Scheltema, was lank 'n voorligter by die Departement van Landbou en het ook twee boeke geskryf. In 1982 het “Benutbare struike in die Valleibosveld” die lig gesien en in 2007 het “Baviaanskloof stories” gevolg. Hierdie boek is ook later in Engels vertaal. Op die foto hieronder ontvang Scheltema sy toekenning van mnr. Kobus Crous, voorsitter van die Oos-Kaap tak van Landbouskrwers SA.

15 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.22
-0.7%
Rand - Pond
22.25
-0.1%
Rand - Euro
19.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.11
-0.1%
Rand - Jen
0.14
-1.5%
Platinum
978.93
-0.6%
Palladium
1,418.46
-0.3%
Goud
1,991.29
-0.1%
Silwer
23.17
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
68,652
-2.0%
Alle aandele
74,128
-1.9%
Hulpbronne 10
63,377
-2.8%
Industriële 25
101,084
-1.5%
Finansiële 15
15,076
-2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Gemaklik met 'n goeie sin vir humor
Ek is 'n "easy going" persoon met 'n goeie sin vir humor. Ek hou van die bos en geniet die see miskien 'n bietjie meer. Ek is 'n baie positiewe...
As ons nie ontmoet nie, sal ons nie weet nie.
Hierdie is altyd vir my 'n moeilike een. Hier kan ons onsself inkleur met die mooiste potlode. Google kan selfs genader word vir 'n oulike beskrywing, ek verkies om die persoon...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot