AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Toekoms van landbou in boere se hande

Die vraag is nie wat die staat vir die landbou kan doen nie, maar wat boere kan doen vir die bedryf.

Die vraag is nie wat die staat vir die landbou kan doen nie, maar wat boere kan doen vir die bedryf.

Só het mnr. Etienne Terreblanche, adjunkdirekteur vir ekonomiese beplanning by die Nasionale Departement van Ekonomiese Ontwikkeling, op die Witsandboeredag gesê. Hy het gesê soveel pessimisme bestaan vandag oor die landbou.

“Boere moet hulself afvra wat hul bydrae daartoe is. Al die retoriek is besig om die landbou te verlam en rig selde iets uit. Diplomasie, dialoog, onderlinge eerbied en doelgerigte optrede is wat nodig is.”

Ruggraat van die ekonomie

Grond behandel almal ewe goed of stief, ongeag of dit gekoop, geërf, hervestig of deur restitusie gekry is, en dit verg ’n spesiale soort Suid-Afrikaner om daarop te oorleef.

Die landbou is die ruggraat van die ekonomie. Hy meen dit word nie genoeg verkondig nie dat die kommersiële landbou die sleutel is waarmee die land se voedselsekerheid, landelike werkloosheid, opvoeding en verstedeliking suksesvol aangepak kan word.

Dit kan ook grondhervorming laat werk. Almal het mekaar nodig om ’n inklusiewe, nie-rassige, winsgewende en mededingende landbousektor te skep.

Wat egter gebeur, is ’n eksodus van boere na ander bedrywe en lande. Daagliks trek vaardige jong manne en vroue van plase en plattelandse dorpe na stede in ’n poging om aan armoede te ontsnap.

Dialoog is nodig

Vir ’n wenscenario is ernstige, sober en emosielose dialoog oor landbou, grondhervorming en landelike ontwikkeling nodig, meen hy. Daarvoor is dapper denke, ferm besluite en koersvaste optrede in die belang van die land en al sy belangegroepe, deelnemers en landbouleiers nodig.

Die Minister van Landbou en die Minister van Ekonomiese Sake het op Agri SA se konferensie vanjaar ’n goeie vertrekpunt aangedui toe gevra is dat die Regering ’n pad moet aandui vir geregtigheid vir almal, terwyl dit ook die belange van kommersiële boere beskerm.

Die oproep was duidelik vir dialoog om oplossings te vind vir probleme, want almal het ’n verantwoordelikheid daartoe – “ons moet immers almal eet”.

Voorstelle oor wat die staat vir die melkbedryf kan doen, sluit in die skep van ’n omgewing en die daarstelling van werktuie vir volhoubare groei, beter dienslewering, die verskaffing van ’n beter infrastruktuur, landelike ontwikkelingsprogramme, kleinboerontwikkeling en die vestiging van praktiese ontwikkelingsplanne.

Dit is nie die staat se rol om sakeondernemings te vestig nie – die omgewing kan egter geskep word waarin sake floreer.

17 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.24
+1.7%
Rand - Pond
21.15
+0.9%
Rand - Euro
18.16
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.71
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,794.60
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,909.89
+0.5%
Platinum
1,024.00
+0.4%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,190
+1.4%
Alle aandele
75,358
+1.4%
Hulpbronne 10
75,205
+1.6%
Industriële 25
92,363
+0.8%
Finansiële 15
15,814
+2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot