AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9260
40,00
SUNS
29 Sep
-
10160
186,00
WEAT
29 Sep
-
7098
27,00
WMAZ
29 Sep
-
4888,6
6,60
YMAZ
29 Sep
-
4835
7,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Toekoms van moutgars in telers se hande

Toekomstige innames van gars sal afhang van nuwe kultivars se eienskappe vir vermouting, aldus die SA Brouerye.

SA Brouerye se vermoutingsaanleg (SABM) op Caledon sal vanjaar 188 000 ton moutgars uit die droëlandgebiede inneem, het mnr. Gerhard Greeff, SABM se landboudienstebestuurder vir die Suid-Kaap, op Caledon gesê.

Dit is 1 000 ton minder as verlede jaar, maar amper 18 000 ton meer as 2012. Toekomstige innames sal grootliks afhang van eksperimentele kultivars se vermoutingseienskappe. Greeff sê hulle is nog besig om die kultivars S9 en S12 te toets, maar hoop dat die kultivars HFM-eienskappe het wat verbind word met hoë gisbaarheid in gars, wat dan sal beteken dat produsente van die Suid-Kaap mettertyd meer van dié kultivars kan lewer.

Greeff, wat een van die sprekers by Overberg Agri se voorsaaidag op Rietpoel was, sê SABM se behoefte vir die verskillende garskultivars in 2014 is 60 000 ton vir Erica, 75 000 ton vir Nemesia, 30 000 ton vir die nuwe kultivar Disa (voorheen S6) en 10 000 ton van S5. Greeff sê SABM sal ook 13 000 ton van die nuwe eksperimentele kultivars, S9 (10 000 ton) en S12 (3 000 ton) inneem. Al die kultivars is sogenaamde MFM (medium gisbaarheid) kultivars, waarvan SAB al hoe minder benodig. Die 188 000 ton maak ook voorsiening vir 10% oorproduksie.

"Hoewel die behoefte vir 2015 nog nie gefinaliseer is nie, gaan S5 uitgefaseer word, en die hoeveelhede van Erika en Nemesia verklein word na 40 000 t en 65 000 t onderskeidelik. Disa gaan verminder word tot 20 000 t omdat dit so dormant is. Dit moet lank opgeberg word en kan eers in September van die volgende jaar vermout word."

Greef sê aangesien daar nie enige HFM-kultivars vir die droëlandgebiede is nie, probeer hulle om die eksperimentele kultivars S9 en S12 so vinnig moontlik deur alle toetse te kry. "SAB vereis dat ons vir drie jaar lank proewe doen voordat 'n kultivar vrygestel word, maar ons probeer die kultivars so wyd moontlik aanplant sodat ons verskillende oeste kan kry om in een jaar twee toetse te doen en sodat die kultivars vinniger vrygestel kan word. Hopelik kan ons in 2015 50 000 ton S9 verbou. Dit sal veral goed wees vir die SSK-gebied, wat in die stadium net Erica kan verbou."

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.0%
Rand - Pond
19.44
-0.1%
Rand - Euro
17.39
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,643.89
-1.0%
Silwer
18.56
-1.8%
Palladium
2,141.00
-0.5%
Platinum
851.00
-1.8%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,584
-1.4%
Alle aandele
62,955
-1.3%
Hulpbronne 10
57,668
-0.4%
Industriële 25
77,401
-1.4%
Finansiële 15
13,733
-2.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot