AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9530
-36,00
CORN
27 Sep
-
4818
-37,00
SOYA
27 Sep
-
8700
-9,00
SUNS
27 Sep
-
9848
-120,00
WEAT
27 Sep
-
7045,8
-12,20
WMAZ
27 Sep
-
4838
-28,00
YMAZ
27 Sep
-
4680
-30,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Toename in perdesiekte wek kommer

Die hoë voorkoms van perdesiekte in die res van SA lei tot beperkings op die beweging van perde in die Wes-Kaap.

Streng beperkings is ingestel vir die beweging van alle perde oor die grense van die Wes-Kaap.

Dié stap volg na die aantal aangemelde en vermoedelike gevalle van Afrika Perdesiekte (AHS) elders in die land begin toeneem het. Die beperkings sal in die beheersone in die provinsie toegepas word.

Dr. Gininda Msiza, hoofdirekteur van veeartsenykundige dienste in die provinsie, sê vir die jaar tot dusver is 208 gevalle van AHS reeds elders aangemeld, waarvan 126 dodelik was. Die AHS-seisoen strek tradisioneel van Januarie tot Junie.

“Weens die volgehoue hoë reënval in die binneland het die aantal gevalle dramaties toegeneem, en kom dit ook vroeër voor as vorige jare. Tot op datum is nog geen gevalle in die Wes-Kaap aangemeld nie,” aldus Msiza.

Risiko neem daagliks toe
Perde-eienaars in die Wes-Kaap word ten sterkste deur mnr. Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister vir landbou en landelike ontwikkeling, afgeraai om perde binne die geaffekteerde area binne die beheersones te beweeg. Hy sê die risiko neem daagliks toe.

Die perdetelingsbedryf in die provinsie gaan tans gebuk onder ’n twee jaar lange uitvoerverbod, weens ’n AHS uitbreking in 2011 in Mamre. Die verbod sal hopelik vanjaar jaar gelig word, mits die Europese Unie tevrede is met toestande en geen verdere uitbrekings voorkom nie.

Lede van die publiek word ook versoek om aan die beperkings gehoor te gee. Die beheersone word met borde aangedui op die N1 tussen Laingsburg en Touwsrivier, by die N2 by Suurbraak, by die N7 by Trawal en op die R62 net buite Barrydale.

*Navrae: Staatsveearts, Boland. Tel.: 021 808 5253 of garyb@elsenburg.com

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.96
+0.6%
Rand - Pond
19.40
-0.4%
Rand - Euro
17.31
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,637.00
+0.9%
Silwer
18.67
+1.7%
Palladium
2,041.34
-0.1%
Platinum
861.76
+1.0%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,305
+0.0%
Alle aandele
63,663
+0.1%
Hulpbronne 10
56,065
-0.3%
Industriële 25
79,425
-0.1%
Finansiële 15
14,087
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot