AFGRI
BEAN
09 Des
-
9600
95,00
CORN
09 Des
-
4405,4
14,40
SOYA
09 Des
-
10400
72,00
SUNS
09 Des
-
10530
69,00
WEAT
09 Des
-
6751
-13,00
WMAZ
09 Des
-
4780
-31,00
YMAZ
09 Des
-
4730
-2,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Tolpaaie: VF Plus dreig met regsaksie

Die Vryheidsfront Plus het sy ontevredenheid met die goedkeuring van Gautengse toltariewe uitgespreek en met regstappe gedreig.

Die Vryheidsfront Plus het sy ontevredenheid met die Kabinet se goedkeuring van Gautengse toltariewe uitgespreek en met regstappe gedreig teen die tariewe.


“Die Vryheidsfront Plus sal dié tariewe steeds teenstaan op verskeie wyses,” sê die party in ’n persverklaring.


“Die party oorweeg tans moontlike regsaksies saam met ander belanghebbendes en selfs wettige openbare protes. Dit is duidelik dat die Regering op ’n roekelose wyse alle redelike vertoë van die publiek verwerp het en hierdie ondeurdagte heffing van belasting by wyse van tolheffings net gestoomroller het.


130 000 stemme in petisie

“Die Vryheidsfront Plus sal verseker ook in die parlement teen hierdie goedkeuring stem en dit weer duidelik maak dat meer as 130 000 padgebruikers die VF Plus se petisie teen die tolheffings by www.toltariewe.org.za geteken het.


“Daarbenewens moet die Regering kennis neem dat die stryd nie verby is nie, want die Vryheidsfront Plus sal voortgaan met optrede teen hierdie stelsel,” het adv. Anton Alberts, die Vryheidsfront Plus se parlementêre woordvoerder oor vervoer gesê. 


Die party meen ook dit is “skandalig” dat die padgebruiker en belastingbetaler ál meer belas word vir staatsuitgawes wat ondeurdag en onvolhoubaar is. Hy verwys ook na die skepping van die nasionale mediese versekering as ’n soortgelyke projek.


12 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
-1.1%
Rand - Pond
21.29
-1.3%
Rand - Euro
18.29
-0.9%
Rand - Aus dollar
11.81
-1.5%
Rand - Jen
0.13
-1.2%
Goud
1,797.73
+0.5%
Silwer
23.50
+1.9%
Palladium
1,963.22
+1.7%
Platinum
1,030.76
+2.1%
Brent-ruolie
76.15
-1.3%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Ek soek my sielsgenoot, die een wat by my sal pas
Ek is baie saggeaard en my liefde vir my familie en diere vorm deel van wie ek is. Glo dat God ons nie gemaak het om alleen te wees nie
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot