AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Toltariewe dalk bekook?

Inligting oor die vasstelling van tariewe op tolpaaie toon dat dit moontlik bekook word, sê die Vryheidsfront Plus.

Die Vryheidsfront Plus wil meer inligting oor die vasstelling van tariewe op tolpaaie hê want inligting dui aan dat dit dalk bekook word.

Luidens ‘n verklaring wil dié party ‘n versoek aan SANRAL/SANPAB rig vir  inligting wat die werklike koste van die Gautengse snelweg-opgradering sover beloop en die formule wat gebruik word om die tariewe vas te stel.

Dié party sê luidens ‘n berig in The Star (30 Mei 2011) is die gepubliseerde koste van die projek deur SANRAL/SANPAB die helfte minder as die werklike uitgawes, en tree SANRAL/SANPAB nie baie deursigtig op nie.

Elke dag meer inligting

Volgens adv. Anton Alberts, ‘n partywoordvoerder, kom daagliks meer inligting na vore wat daarop dui dat die proses moontlik bekook is. Hy sê die inligting dui ook daarop dat die belastingbetaler en padverbruiker met ‘n slenter gevang word deur gedwing te word om te betaal vir ‘n duur projek wat na bewering baie meer kostedoeltreffend gehanteer kon gewees het.

“Benewens die feit dat nie alle koste openbaar gemaak is nie, is daar steeds onduidelikheid oor die formule wat gebruik is om die tariewe vas te stel. Die afwesigheid van inligting het dit moeilik gemaak om behoorlik met SANRAL in gesprek te tree oor die verdienstelikheid, al dan nie, van hulle voorgestelde tariewe,” aldus Alberts.

Die party sê hy beskou ook die terughou van belangrike inligting rondom die projek as gronde vir die tersydestelling van die konsultasieproses, aangesien die deelnemers ontneem word van hulle reg om behoorlik te reageer op die besluit wat SANRAL/SANPAB geneem het.

31 Mei 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot