AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Toltariewe dalk teen Julie bekend

Die toltariewe wat op Gautengse paaie ingestel gaan word, behoort in Julie bekend gemaak te word.

Die toltariewe wat op Gautengse paaie ingestel gaan word, behoort in Julie bekend gemaak te word, sê die Departement van Vervoer.


Luidens ’n berig op Engineering News hersien die Regering die raamwerk van die tariefbepaling ná hewige teenstand deur die publiek.


“Ons verwag om ’n aankondiging oor ’n maand te hê,” sê mnr. Logan Maistry, ’n woordvoerder vir die departement.


Die taakspan wat aangestel is om die tariefstruktuur na te gaan en alle belanghebbendes te raadpleeg, het nog nie sy verslag aan mnr. S’bu Ndebele, die Minister van Vervoer, oorhandig nie. Ndebele sal die verslag bestudeer en daarna ’n aankondiging maak.


Die minister het verlede week in sy begrotingsrede gesê ’n volgende reeks konsultasies sal plaasvind voordat ’n finale aankondiging gemaak word.


Landbou sal ook geraak word

Verskeie landboubedrywe het vroeër vanjaar aangedui dat die aanvanklike tarief, wat op 66c per kilometer te staan sou kom, ’n nadelige uitwerking op verskeie afdelings van waardekettings sal hê.


Die suiwelbedryf het aangedui dat die tarief ’n uitwerking sal hê op die pryse van alle melk wat na Gauteng vervoer word. Dit sal die verbruiker en die boer se sak raak.


Aartappel SA het bereken dat die aanvanklike tarief die bedryf ’n bykomende R3,5 miljoen per jaar sou kos. Dié bedrag sou uitsluitlik vir die boer se rekening wees en veral boere van Limpopo sou deurgeloop het. Sowat 55% van die land se vars aartappels word aan markte in Gauteng gelewer.


7 Junie 2011


Bron: Engineering News

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.66
-2.6%
Rand - Pond
21.67
-4.3%
Rand - Euro
18.55
-3.5%
Rand - Aus dollar
12.02
-2.8%
Rand - Jen
0.13
-4.0%
Goud
1,796.35
+1.6%
Silwer
22.40
+0.9%
Palladium
1,886.00
-0.1%
Platinum
1,044.50
+0.7%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enige opregte blanke dames
Ek is n eerlik, lojale en n opregte wit man sonder fieterjassie. Wat jy sien is wat jy kry. Gee nie voor wat ek nie is.
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot