AFGRI
BEAN
02 Des
-
9239,2
-125,80
CORN
02 Des
-
4530
-15,00
SOYA
02 Des
-
10500
-100,00
SUNS
02 Des
-
10930
-100,00
WEAT
02 Des
-
6840
-37,00
WMAZ
02 Des
-
5015
-112,00
YMAZ
02 Des
-
4450
-56,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Toltariewe: Gauteng moet opdok

Gautengers kan hulself staal om hul beursies te skud nadat die kabinet die toltariewe vir Gauteng goedgekeur het.

Gautengers kan hulself staal om hul beursies te skud nadat die kabinet Donderdag (11 Augustus) die toltariewe vir Gauteng goedgekeur het.


Dié aankondiging is deur mnr. Jimmy Manyi, woordvoerder van die kabinet, gemaak. Die tariewe beteken motorfietsryers gaan 24c per kilometer moet opdok, terwyl bestuurders van ligte motorvoertuie 40c sal moet betaal.

Tot R2 per kilometer

Bestuurders van medium voertuie en bestuurders van “langer” voertuie sal onderskeidelik R1 en R2 per kilometer moet betaal.


Sekere taxi’s en busses sal kwytgeskeld word van hierdie tariewe. Motoriste wat elektroniese skryfers (e-tags) het sal 31% afslag kry. Daar is ook afslag ter sprake in seker tydgleuwe van die dag.


Mnr. S’bu Ndebele, Minister van Vervoer, het onlangs gesê tolpaaie is die regstreekse gevolg van die Regering se gebrek aan geld om Suid-Afrika se paaie te onderhou. Lees die storie hier.


Bron: Nuus24


11 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.29
+1.0%
Rand - Euro
18.27
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.84
+0.9%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,801.45
-0.1%
Silwer
22.77
+0.1%
Palladium
1,923.50
-1.1%
Platinum
1,042.00
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,352
-0.8%
Alle aandele
74,485
-0.7%
Hulpbronne 10
74,173
-2.4%
Industriële 25
91,519
-0.7%
Finansiële 15
15,542
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Eks n maklike man. Soek vrede liefde en eerlikheid. Soek 'n vrou wat als saam kan doen en lewe genie
Eks n insperasie vir ander wat saam werk. En saam 'n pad kan stap. Ek verneuk nie op my maat nie so verwag ek dit ook
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot