AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Tommie van Zyl ontvang US-eredoktorsgraad

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Tommy van Zyl, uitvoerende hoof van die landbou-onderneming en varsproduktemaatskappy ZZ2, word deur die Universiteit van Stellenbosch (US) met ’n eredoktorsgraad in die landbou (DAgric) vereer. Foto: Verskaf
Mnr. Tommy van Zyl, uitvoerende hoof van die landbou-onderneming en varsproduktemaatskappy ZZ2, word deur die Universiteit van Stellenbosch (US) met ’n eredoktorsgraad in die landbou (DAgric) vereer. Foto: Verskaf
Mnr. Tommie van Zyl, uitvoerende hoof van die landbou-onderneming en varsproduktemaatskappy ZZ2, word in Desember deur die Universiteit van Stellenbosch (US) met ’n eredoktorsgraad in die landbou (DAgric) vereer.

Luidens ’n verklaring wat deur die US uitgereik is, word Van Zyl as ’n internasionale landbou-denkleier beskou wat gereeld die verhoog met eweknieë deel om oor innovasie en die toekoms van die sektor te beraadslaag.

ZZ2 bestaan uit verskeie onafhanklike maatskappye wat onder sy vaandel bestuur word en is ’n megaprodusent van tamaties, avokado’s, bloubessies, kersies, dadels en neute.

Die maatskappy lewer ’n belangrike bydrae tot die maatskaplik-ekonomiese ontwikkeling van Suid-Afrika en skep veelvuldige werksgeleenthede. 

Van Zyl glo entrepreneurskap is noodsaaklik om volhoubare ekonomiese waarde te skep.Die universiteit ken vanjaar vyf eredoktorsgrade toe.

 “Die jongste groep wat met eredoktorsgrade van die Universiteit Stellenbosch (US) vereer sal word, het almal ’n opbouende impak op hulle onderskeie gebiede gemaak – van baanbrekerswerk in die mobieletegnologiebedryf in Afrika tot die ontwikkeling van plaaslike gemeenskapskoerante gedurende die weerstandsbeweging teen apartheid,” sê mnr. Martin Viljoen, kommunikasiebeampte van die universiteit.

Naas Van Zyl is die ontvangers prof. Ernest Aryeetey, die stigtersekretaris-generaal van die Afrika-navorsingsuniversiteitsalliansie, me Zubeida Jaffer, ’n bekroonde Suid-Afrikaanse joernalis, skrywer en aktivis, mnr. Strive Masiyiwa, stigter en uitvoerende voorsitter van die telekommunikasiegroep Econet Global, en prof. Kenneth Shropshire, stigter en uitvoerende hoof aan die Globale Sportinstituut aan die Arizona-staatsuniversiteit. 

“Die vyf ontvangers van eredoktorsgrade vanjaar is uitsonderlike individue wat aansienlik tot hul onmiddellike gemeenskappe sowel as die wêreld in die algemeen bygedra het,” sê prof. Wim de Villiers, rektor en visekanselier van die US.

“Hul prestasies spreek vanself en die universiteit is trots daarop om met hulle verbind te word.” 

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-2.5%
Rand - Pond
21.63
-4.1%
Rand - Euro
18.48
-3.1%
Rand - Aus dollar
11.97
-2.4%
Rand - Jen
0.13
-4.2%
Goud
1,800.00
+1.8%
Silwer
22.55
+1.6%
Palladium
1,917.50
+1.6%
Platinum
1,041.00
+0.3%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot