AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

‘Toneelstuk’-begrotingsrede beïndruk nie, meen TLU SA

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Lucille Botha
Foto: Lucille Botha
Vanjaar se mediumtermynbegrotingsrede was volgens TLU SA soos ’n eenman-toneelstuk wat tussen oomblikke van verveling, skok, komedie en afgryse gespring het.

Mnr. Bennie van Zyl, hoofbestuurder van TLU SA, sê die nuus van 15 000 nuwe polisielede oor die volgende drie jaar was een van die aspekte wat verskeie reaksies uitgelok het.

“Aan die een kant is dit beslis goeie nuus, want veiligheid is ’n reuseprobleem in Suid-Afrika en dit het ’n grootskaalse impak op die ekonomie. Dit is egter ook ’n werklikheid dat 15 000 polisielede oor drie jaar alleen nie die antwoord is nie en dat soveel meer nodig is om misdaad aan te pak. Ek sal graag wou sien dat meer spesialiseenhede tot stand kom.”

Mnr. Enoch Godongwana, minister van finansies, het ook tydens sy toespraak gesê dat die regering ’n groot deel van Eskom se skuld gaan oorneem, die spesiale covid-19-welsynstoelae van R350 tot Maart 2024 uitbetaal sal word en staatsamptenare gaan nie meer as ’n 3%-verhoging kry nie.

Van Zyl verwag dat die publiek se reaksie hierop uiteenlopend sal wees en moontlik optrede soos stakings tot gevolg kan hê.

“Daar is ’n gaping tussen aankondigings en uitvoering. Solank die regering volhard op sy pad van kaderontplooiing en SEB en nie kundigheid alleen as kriteria toepas in aanstellings nie, is die begroting nie noodwendig tot voordeel van Suid-Afrika se mense nie.

“Dis asof Godongwana sy hoop en wense uitgespreek het, maar van die werklikheid vergeet het. Dalk moes hy ook gegewe die geskiedenis van die resultate van kaderontplooiing en gepaardgaande korrupsie ook net sê wie gaan al hierdie dinge doen!”

Transnet het Godongwana se aankondiging dat ’n gedeelte van die begroting aan dié maatskappy toegewys is ten einde steun te bied vir die onverwagse en onvoorspelbare uitgawes wat weens April se vloede in KwaZulu-Natal aangegaan moes word, verwelkom. Luidens ’n verklaring deur Transnet sal die geld gebruik word om die spoornetwerk te herstel.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.46
+0.5%
Rand - Pond
21.27
+0.3%
Rand - Euro
18.31
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+1.3%
Goud
1,767.24
-1.7%
Silwer
22.22
-4.1%
Palladium
1,874.00
-1.4%
Platinum
999.50
-2.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,543
+0.5%
Alle aandele
74,693
+0.5%
Hulpbronne 10
74,781
+1.0%
Industriële 25
91,501
-0.1%
Finansiële 15
15,595
+1.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kok will Jou lewe bietjie geur gee
Ek is oop, spontaan, gemaklik, avontuurlustig en altyd n bok vir sports. Ek geniet die lewe en altyd n glimlag. Ek GLO die lewe kort altyd daai sprankel van n goeie humor sin.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot