AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Tongaat Hulett binnekort vir Hudson kwyt

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Mnr. Gavin Hudson, uitvoerende hoof van Tongaat Hulett. Foto: Verskaf
Mnr. Gavin Hudson, uitvoerende hoof van Tongaat Hulett. Foto: Verskaf
Die sakereddingsplan wat Tongaat Hulett aan die gang moet hou, sal nie soos verwag môre bekend gemaak word nie.

Mnr. Gavin Hudson, uitvoerende hoof van die suikerreus, verlaat boonop die beleërde maatskappy einde Februarie. Dié aankondiging verskyn in dieselfde verklaring wat vandag uitgereik is oor die uitstel van die bekendmaking van die sakereddingsplan.

Hudson het in 2019 by die groep aangesluit toe Tongaat Hulett reeds in die moeilikheid beland het weens rekenkundige onreëlmatighede. Die groep het toe al gesukkel om sy allemintige skuldlas van R11,7 miljard te delg.

Onder Hudson se leierskap het die groep reeds die skuld met R6,5 miljard verminder. Hy was ook aan die stuur van die groep se herstruktureringsplan, maar skuldeisers het verlede jaar teen die voorgestelde plan besluit. Tongaat Hulett het toe in Oktober vrywillig in sakeredding gegaan.

Die JSE het ook reeds verlede jaar Tongaat Hulett se aandeelverhandeling opgeskort.

Hoewel Hudson die groep verlaat, blyk dit die ander lede van sy span sal aanhou om saam met die sakeredders te werk.

“Die sakereddingsplan is goed op dreef, maar die bekendmaking daarvan word uitgestel omdat meer tyd nodig is vir die finalisering van komplekse werkverrigting,” luidens die verklaring.

Die sake-entiteite wat deur die sakeredding geraak word, sluit in Tongaat Hulett Developments, Tongaat Hulett Sugar South Africa en Voermol.

Die vereiste meerderheid krediteure het reeds ten gunste van die uitstel van die publikasiedatum gestem wat nou 28 Februarie is. Volgens vorige aanduidings sou die plan teen môre, 31 Januarie, bekend wees.

Finansiering

Die sakeredders het die afgelope maande onderhandel om finansiering te vind wat en in Desember kon finansiering vanaf die Nywerheidsontwikkelingskoöperasie (NOK) verkry word wat nodig is om voort te gaan met werksaamhede en nodige instandhouding van toerusting en meulens. 

’n Konsortium suikerrietboere het reeds einde November ’n plan aan die sakeredders voorgelê om afdelings van die maatskappy, soos meulens en die voerafdeling, oor te neem. Die besluit hieroor is nog nie bekend gemaak nie.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.30
+0.5%
Rand - Euro
19.63
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.10
+0.6%
Rand - Jen
0.14
+1.8%
Platinum
967.40
+0.8%
Palladium
1,436.35
+1.4%
Goud
1,963.81
-0.5%
Silwer
23.33
+0.0%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,865
+0.6%
Alle aandele
76,480
+0.6%
Hulpbronne 10
66,658
+0.3%
Industriële 25
103,311
+1.0%
Finansiële 15
15,614
-0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na liefde
Ek is eerlike opreg en weet hoe om ' n dame spesiaaal te laat voel. Ek hou ook van buite lewe en avontuurlustig
Kom ons skryf ons eie roman
Wel ek hou van baie lag, dus vriendelik. Ek is energiek en wil nog die lewe geniet. Hou van stap en soms oefen as tyd dit toelaat. Hou van die buitelewe en natuur. Geniet dit...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot