AFGRI
BEAN
29 Nov
-
9295,8
143,80
CORN
29 Nov
-
4473
-5,00
SOYA
29 Nov
-
10265,4
160,40
SUNS
29 Nov
-
10905
51,00
WEAT
29 Nov
-
6795
-30,00
WMAZ
29 Nov
-
5271
-52,00
YMAZ
29 Nov
-
5103
-8,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Tongaat Hulett ‘sonder waarskuwing’ in sakeredding geplaas

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Tongaat Hulett verkoop sy suikerbedrywighede in Eswatini. Foto: Verskaf
Tongaat Hulett verkoop sy suikerbedrywighede in Eswatini. Foto: Verskaf
Suid-Afrikaanse suikerrietkwekers is rasend van bekommernis ná die aankondiging dat Tongaat Hulett besluit het om sy plaaslike bedrywighede in sakeredding te plaas.

Dié besluit kan ernstige gevolge vir suikerrietkwekers en die totale suikerrietwaardeketting inhou, sê mnr. Andrew Russell, voorsitter van SA Suikerrietkwekers, in ’n verklaring.

Dit is slegs in Suid-Afrika waar die maatskappy hierdie drastiese stap doen.

Tongaat Hulett, wat onder meer handel dryf in suiker, etielalkohol, dierevoeding, vee en eiendom, se bedrywighede in Botswana, Mosambiek en Zimbabwe word nie deur die sakereddingsplan geraak nie.

Luidens ’n verklaring erken Tongaat Hulett sy skuldvlakke is “heeltemal te hoog”.

Omdat die maatskappy toegang tot al sy bankrekeninge verloor, sal meer as R401 miljoen wat einde Oktober aan produsente betaal sou word, waarskynlik nie betaal kan word nie.

“Dit sal enorme finansiële gevolge hê vir produsente en hul plaaswerkers. Dit kan duisende produsente en werkers in armoede dompel en verhoog die risiko van onluste in die landelike gemeenskappe van KwaZulu-Natal waar suikerriet gekweek word,” sê Russell. 

Die lewensbestaan van Tongaat Hulett-meulwerkers en ander werkers regdeur die suikerrietwaardeketting is nou onseker.

Hoe gaan betalings geskied?

Normaalweg word produsente betaal in die maand ná lewering.

Die betalings wat einde Oktober verskuldig is, is dus vir suikerriet wat in September gelewer is.

 “Vir ’n aantal kleinskaalse produsente was September hul eerste aflewerings van die seisoen. Enige wanbetaling op hierdie transaksies sal ’n verwoestende impak op hul lewensbestaan hê. Die besluit het ook ernstige kort- en langtermynimplikasies vir die verskaffing van suiker aan die plaaslike mark.”

Daar is geen aanduiding van hoe betalings die res van die seisoen gemaak sal word nie.

Russell glo dit sal die onsekerheid onder produsente vererger as die meule nie in werking bly nie. Hy sê hoewel die suikerbedryf bewus was van Tongaat Hulett se finansiële gemors, was die besluit om in dié tyd in sakeredding te gaan sonder waarskuwing.

Die SA Suikerrietkwekers sal die nodige stappe doen om by die sakereddingsproses betrokke te wees sodat betalings aan produsente voorrang kry. 

Intussen word dringende stappe gedoen om probleme wat in gemeenskappe kan ontstaan indien werkers nie betaal word nie, te voorkom.

“Ons doen ’n dringende beroep op alle betrokkenes – sakereddingspraktisyns, die Tongatt Hulett-direksie, sy uitvoerende bestuur en ander finansiële instellings – om alles moontlik te doen om te verseker dat betalings sonder ontwrigting afgehandel word,” sê Russell.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
16.99
+1.0%
Rand - Pond
20.30
+1.1%
Rand - Euro
17.55
+1.1%
Rand - Aus dollar
11.36
+0.5%
Rand - Jen
0.12
+0.9%
Goud
1,749.10
+0.4%
Silwer
21.25
+1.5%
Palladium
1,840.16
-0.5%
Platinum
1,007.00
+1.4%
Brent-ruolie
83.19
-0.5%
Top-40
66,816
-0.3%
Alle aandele
73,128
-0.3%
Hulpbronne 10
71,369
+0.8%
Industriële 25
88,068
-0.4%
Finansiële 15
16,117
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek
Baie liefde .omgee. eerlikheid en hou van die bos .braai .kuier om n vuur en hou van aĺl black rugby
Passievolle mensie opsoek na vriendskap en liefde
Vriendelike en opregte persoon. Opsoek na iemand met goeie morele waardes, lus vir die lewe. Passie vir liefde en die lewe.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot