AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Toordokter kook boer se liggaamsdele

’n Toordokter was besig om liggaamsdele van ’n vermoorde boer gaar te maak toe hy in hegtenis geneem is.

’n Selferkende toordokter van Lesotho was besig om liggaamsdele van ’n boer van Vierfontein, wat hy na bewering vermoor het, gaar te maak toe hy in hegtenis geneem is, beweer die staat in die Vrystaatse hooggeregshof.

Mike van Rooyen van Volksblad skryf die verhoor van Moeketsi Hopolong Mokoena (34) is gister (Maandag, 18 Maart) voor regter A. Kruger tot 22 April uitgestel.

Luidens ’n aanhangsel tot die klagstaat teen hom was liggaamsdele van Jan van Wyk (82) van die plaas Jakkalsfontein, wie se lyk erg geskend was, in ’n pan in sy plaashuis waar Mokoena besig was om dit gaar te maak toe hy in hegtenis geneem is.

Buite plaashuis doodgeslaan
Sy beweerde moordtog het glo begin toe hy die aand van 30 Maart 2009 vir Basie Venter (65) van die plaas Biesiesvlei voor sy vrou se oë buite hul plaashuis doodgeslaan het.

Die staat beweer hy het op dié plaas aangekom en vir kos gevra. Terwyl me. Mary Venter besig was om vir hom kos te maak, het sy die honde gehoor blaf.  Sy het gesien hoe Mokoena haar man met ’n stuk yster slaan. Van die Venters se plaaswerkers het daar opgedaag, maar Mokoena het hulle in die donker ontglip. Venter is dood van die houe teen sy bors.

Die staat sê toe hulle op die plaas opdaag, het Mokoena homself op die stoep tuisgemaak. Hy het net ’n hemp en onderklere aangehad. Sy bene was bebloed.

Erg geskende lyk
Van Wyk se huis was erg deurmekaar en met bloed besmeer. Sy erg geskende lyk is in die sitkamer gekry. Hy is dood aan ’n snywond aan sy nek.

Van sy liggaamsdele is in ’n pan gekry waar Mokoena besig was om dit gaar te maak, beweer die staat. Mokoena is ’n jaar ná dié moorde tot pasiënt van die staatspresident verklaar.

Die staat beweer dat hy nou, ná suksesvolle behandeling, verhoorbaar is.

Adv. Marius Strauss het gister aangekla. adv. Lawrence Tshabalala tree vir Mokoena op.

Lees die volledige berig in Volksblad.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
+1.2%
Rand - Pond
19.27
+0.3%
Rand - Euro
17.23
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.6%
Rand - Jen
0.12
+1.1%
Goud
1,640.59
+1.1%
Silwer
18.75
+2.1%
Palladium
2,076.35
+1.6%
Platinum
866.00
+1.5%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,525
+0.4%
Alle aandele
63,909
+0.4%
Hulpbronne 10
56,621
+0.7%
Industriële 25
79,481
-0.1%
Finansiële 15
14,138
+1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot