AFGRI
BEAN
31 Mrt
-
9826
0,00
CORN
31 Mrt
-
4660
0,00
SOYA
31 Mrt
-
8175
0,00
SUNS
31 Mrt
-
8760
0,00
WEAT
31 Mrt
-
6631
0,00
WMAZ
31 Mrt
-
3977
0,00
YMAZ
31 Mrt
-
4029
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Top 10 Pinotages aangewys

Die land se tien beste Pinotages is bekend.

Die land se tien beste Pinotages is bekend.

Die Pinotage Assosiasie gee elke jaar met die Absa Top 10 Pinotage-kompetisie erkenning aan die beste wyn wat van Suid-Afrika se eie egte kultivar gemaak word.

Vanjaar se kompetisie het uitstekende wyne met uiteenlopende style opgelewer. Die meeste wenwyne kom uit die Stellenbosch-streek.

Dit is Altydgedacht 2009, Anura Reserve 2008, Die Laan 2008, Fairview 2009, Flagstone Writer’s Block 2008, Kaapzicht Steytler 2007, Lyngrove Platinum 2008, Rijk’s Reserve 2006, Welbedacht 2008 en Wildekrans Barrel Selection 2008.

Mnr. Ernst Janovsky, hoof van Absa se Agri-Besigheid, sêPinotage vertel ‘n storie van ‘n Suid-Afrikaanse legende.

Mense het Pinotage 'opgetel'

“Dit is ‘n nie ‘n storie van glorie van die begin af nie, maar ‘n storie van mense wat Pinotage opgetel het en van ondergang gered het en oor tyd legendes geskep het.”

Pinotage het ‘n paar jaar gelede onder kritiek deurgeloop dat die wyn onaangename geure het. Sedertdien het wynmakers en wingerdboukundiges baie moeite gedoen om goeie Pinotages te skep.

“Ons behoort standbeelde op te rig vir die 200 lede van die Pinotage Assosiasie, want hulle gee meer aandag in die wingerde om vrugte van goeie gehalte te oes en maak aanpassings in hul kelderpraktyke om nie net lokettreffers te maak nie , maar wyne met klassieke balans,” het mnr. Beyers Truter, wat alom as Pinotage-baanbreker beskou word, gesê.

Ook die internasionale wynbeoordelaar en wynmeester, mnr. David Molyneux-Berry, het die Suid-Afrikaanse wynbedryf geloof vir die verbetering in standaard. Volgens hom was net drie van die 133 inskrywings nie op peil nie.

13 September 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.79
+0.0%
Rand - Pond
21.97
-0.1%
Rand - Euro
19.34
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.90
-0.0%
Rand - Jen
0.13
+0.0%
Platinum
991.31
0.0%
Palladium
1,460.24
0.0%
Goud
1,969.50
0.0%
Silwer
24.11
0.0%
Brent-ruolie
79.89
+1.6%
Top-40
70,498
-0.8%
Alle aandele
76,100
-0.8%
Hulpbronne 10
66,234
-1.9%
Industriële 25
102,950
-0.3%
Finansiële 15
15,496
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Spontaan en lief vir kamp en road trips
Ek is wie ek is. Ek is n maklike persoon om mee oor die weg te kom. Hou baie van kos maak en braai. Ja en ons sal baie dinge saam doen en veral lag.
Go-getter
Ekstrovert Eerlik Opreg Lojaal Die Lewe is te kort Kommunikasie Oordink Alles Baie straight forward Vat nie nonsens nie Hou van Wyn en whiskey Hardwerkend
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot