AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Top-veeboere in Bloemfontein aangewys

Nog twee name is by die room van die land se veeboere gevoeg met aanwysing van die Bees- en Skaapboer van die Jaar.

Nog twee name is by die room van die land se veeboere gevoeg met die aanwysing van Voermol se nasionale Bees- en Skaapboer van die Jaar in Bloemfontein. Vanjaar is mnr. Jan-Paul Kempen van Bredasdorp aangewys as Skaapboer van die Jaar en mnr. Linde du Plessis van Fouriesburg as Beesboer van die Jaar. Kempen, van die plaas Amerika in die Rûensgebied, boer op ongeveer 5 800 hektaar met meer as 8 000 Dohne-Merino-ooie. Daar is drie lamtye per jaar (Februarie/Maart; Maart/April en Julie/Augustus). Tweelingooie lam in klein troppe van ongeveer 50 ooie en eenlinge in troppe van 75 ooie. Die weidingsbeplanning bestaan uit graanstoppellande in die somer en lusern in die winter. Die wisselboustelsel van koring, kanola en lusern vorm ’n unieke benadering tot die opbou van die grond en die beskikbaarstelling van topgehalte-weidings. ’n Speenpersentasie van gemiddeld 125 word met dié kom­mersiële kudde gehandhaaf. ’n Kenmerk is die betreklik vroeë speen (80 dae) van lammers en die paring van jong ooie op 10 maande tot 12 maande. Op ongeveer 4,5 maande word lammers bemark met ’n minimum-gewig van 40 kg.
Van links is mnr. Jan van Zyl, hoof van landbou-inligting en bemarking van ENB, mev Linden Kempen en haar man, Jan-Paul, (Skaapboere van die Jaar) en mnr. Wolf Edmayr, besturende direkteur van BKB. Foto: JOHAN NORVAL

Du Plessis, van die plaas Bloemhoek, boer op ongeveer 6 400 ha met beeste, skape en kontantgewasse. Hy behaal goeie welslae met ’n Brahman-stoetery en boer kommer­sieel met meer as 600 Brahman x Simmentaler-teelkoeie en Brahman x Droughtmaster-teelkoeie. Hy plaas groot klem op vrugbaarheid en funksioneel doel­treffende diere.

Verse word 2,5 maande vóór die koeie by die bul gesit om eerstekalfkoeie ’n langer herstelkans te gee. Die dektyd vir verse is 75 dae. Die voervloeibeplanning verseker dat diere deurgaans in ’n goeie kondisie is. Die weiding bestaan uit veld, mieliereste en oulandsgras.

Waarde word toegevoeg deur speenkalwers op die plaas af te rond. Die voordeel van heterose (basterkrag) word weerspieël in ’n gemiddelde daaglikse gewigstoename van 2,2 kg/dag.


Van links is mnre. Philip Strydom, besturende direkteur van Voermol, Linde du Plessis (Beesboer van die Jaar) van die plaas Blomhoek in die distrik Fouriesburg, en sy seun, Koos, en Hugo Lochner, redakteur van Landbouweekblad. Foto: Johan Norval

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot