AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9862,8
194,80
CORN
06 Feb
-
4613
113,00
SOYA
06 Feb
-
9410
130,00
SUNS
06 Feb
-
11080
-15,00
WEAT
06 Feb
-
6761
60,00
WMAZ
06 Feb
-
4368
68,00
YMAZ
06 Feb
-
4444
54,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Topwyne met Terroir-pryse vereer

Die topvyf plaaslike landgoedwyne is by die jaarlikse Novare SA Terroir-toekenningsgeleentheid aangekondig.

Die toekennings, wat vanjaar in sy sewende jaar is, het weer ’n rekordaantal inskrywings gehad met 276 wyne wat meedgeding het.

“Die fokus van dié toekennings is op die produsente wat met ’n passie wynterrein-perfeksioniste geword het. Dit is die perfekte kombinasie van grond, klimaat, wingerdbestuur en wynbereiding.

"Slegs wyne gesertifiseer as ’n Wyn van Oorsprong (WO) van ’n enkelwingerd, landgoed, wyk of klein distrik wat nie in wyke verdeel is nie, kan ingeskryf word,” sê mnr. Marius Labuschagne, die stigter en projekleier.  

Die to- landgoedwyne wat deur ’n ervare paneel van wynkenners aangewys is, is Groot Constantia Chardonnay 2011, Kaapzicht Steytler Pentagon 2008 (rooi versnit), Kaapzicht Steytler Pinotage 2008, Neethlingshof Short Story Collection Maria 2011 (natuurlike soet) en Wildekrans Chenin blanc Barrel Selection 2010.

Die Wildekrans-landgoed, wat tussen Grabouw en Elgin in die Walker Baai-omgewing geleë is, was die groot wenner van die dag. Wildekrans het die 2012 Novare-trofee vir SA Terroir-topwynlandgoed ontvang.

Die wenner van die 2012 Novare-trofee vir SA Terroir Topwyngebied is toegeken aan Stellenboschkloof in die Stellenbosch-distrik. Jordan en Neethlingshof was die groot wenners in dié distrik.

Die beoordelaars in vanjaar se kompetisie was was Andrea Freeborough, Dave Hughes, David Biggs, Guy Webber, Irina von Holdt, Marilyn Cooper en Pierre Marais.  

Die volledige uitslae is:

Nasionale Wenners
Top Wit Versnit: Groot Constantia Gouverneurs Reserve White 2010
Top-Chenin blanc: Wildekrans Chenin blanc Barrel Selection 2010
Top Rooi Versnit: Kaapzicht Steytler Pentagon 2008
Top-Pinotage: Kaapzicht Steytler Pinotage 2008
Top-Viognier: KWV Mentors Viognier 2011
Top-Riesling: Jordan The Real McCoy Riesling 2011
Top-Cabernet Franc: Lisha Nelson Cabernet Franc 2008
Top-Chardonnay: Nuy Chardonnay 2009
Top-Muskadel: Nuy Wit Muskadel 2007
Top-Sauvignon blanc: Diemersdal Sauvignon Blanc Reserve 2012
Top-Cabernet Sauvignon: Anura Cabernet Sauvignon Reserve 2007
Top-Shiraz: Anura Syrah Limited Release 2007
Top Port: De Krans Cape Vintage Reserve 2008
Top-vonkelwyn: La Motte Brut Cap Classique 2009
Top-Gewürztraminer: Neethlingshof Gewürztraminer 2012
Top Natuurlike Soetwyn: Neethlingshof Short Story Collection Maria 2011
Top-Merlot: Welbedacht Merlot 2005
Top-Malbec: Signatures of Doolhof Malbec 2010
Top-Semillon: David Nieuwoudt Ghost Corner Semillon 2010.
 
Streekwenners

Stellenbosch Distrik
Top Rooi Versnit: Kaapzicht Steytler Pentagon 2008
Top-Pinotage: Kaapzicht Steytler Pinotage 2008
Top-Chenin blanc: Jordan Chenin blanc 2011
Top-Chardonnay: Jordan Chardonnay 2010
Top-Riesling: Jordan The Real McCoy Riesling 2011
Top-Merlot: Meerlust Merlot 2008
Top-Cabernet Sauvignon: Jordan Cabernet Sauvignon 2009
Top-Gewürztraminer: Neethlingshof Gewürztraminer 2012
Top Natuurlike Soetwyn: Neethlingshof Short Story Collection Maria 2011

Walkerbaai en Kaap-Agulhas

Top-CheninbBlanc: Wildekrans Chenin Blanc Barrel Selection 2010
Top-Semillon: David Nieuwoudt Ghost Corner Semillon 2010
Top-Sauvignon blanc: David Nieuwoudt Ghost Corner Sauvignon Blanc 2011
Top Wit Versnit Hermanuspietersfontein Die Bartho 2011
Top Rooi Versnit: Wildekrans Cape Blend Barrel Selection 2010
Top-Shiraz: Wildekrans Shiraz Barrel Selection 2010
Top-Pinotage: Springfontein Jonathans Ridge Single Vineyard Pinotage 2009

Robertson en Swellendam
Top Wit Versnit: Bon Courage Hillside White 2012
Top-Chardonnay: Rietvallei Claim d’Or Chardonnay 2011
Top-Colombar: Bon Courage André’s Fame Colombar 2012
Top-Shiraz: Bon Courage Inkara Shiraz 2010
Top Natuurlike Soetwyn: Bon Courage Gewürztraminer SLH 2012
Top-vonkelwyn: Bon Courage Blanc de Blanc 2008
Top-muskadel: Bon Courage White Muscadel 2012

Durbanville en Philadelphia
Top-Sauvignon blanc: Diemersdal Sauvignon Blanc Reserve 2012
Top Rooi Versnit: Diemersdal Private Collection: 2010
Top-Merlot: Durbanville Hills Luipaardsberg Merlot 2008
Top-Pinotage: Meerendal Heritage Block Pinotage 2010
Top-Cabernet Sauvignon: Meerendal Cabernet Sauvignon 2010
Top Natuurlike Soetwyn: De Grendel Sauvignon Blanc NLH 2012

Breedekloof

Top-Chenin blanc: Slanghoek Private Selection Sauvignon Blanc 2012
Top-Sauvignon blanc: Bergsig Sauvignon Blanc 2012
Top-vonkelwyn: Hendrik Lodewyk Cap Classique NV
Top-port: Bergsig Cape LBV 2001
Top-muskadel: Slanghoek Red Muscadel 2011

Wellington en Voor-Paardeberg

Top-Pinotage: Bosman Pinotage 2010
Top-Shiraz: Nelson Estate Shiraz 2008
Top-Cabernet Sauvignon: Bosman Cabernet Sauvignon 2007
Top-Chenin blanc: Wellington Wines Chenin Blanc 2012
Top-Shiraz: Welbedacht Bohemian Shiraz 2008

Worcester
Top-Colombar: Nuy Colombar 2012
Top-Shiraz: Nuy Barrel Selection Shiraz 2010
Top-Pinotage: Nuy Barrel Selection Pinotage 2010
Top-Cabernet Sauvignon: Nuy Barrel Selection Cabernet Sauvignon 2010

Paarl
Top-Petit Verdot: Anura Petit Verdot Ltd Release 2008
Top-Merlot: Anura Merlot Reserve 2008
Top-Cabernet Sauvignon: Anura Cabernet Sauvignon Reserve 2007
Top-vonkelwyn: Anura Brut 2007

Simonsberg-Paarl

Top-Petit Verdot: Anura Petit Verdot Ltd Release 2008
Top-Merlot: Anura Merlot Reserve 2008
Top-Cabernet Sauvignon: Anura Cabernet Sauvignon Reserve 2007
Top-vonkelwyn: Anura Brut 2007

Constantia, Houtbaai en Kaappunt

Top-Chardonnay: Groot Constantia Chardonnay 2011
Top Rooi Versnit: Constantia Glen Five 2008
Top-Shiraz: Groot Constantia Shiraz 2010

Klein-Karoo, Swartberg en Prins Albert

Top-Muskadel: Boplaas Muscadel 2011
Top-port: De Krans Cape Vintage Reserve 2008

Franschhoekvallei

Top-Semillon: Franschhoek Vineyards Semillon 2011
Top-Cabernet Sauvignon: Dieu Donne Cabernet Sauvignon 2008

Devonvallei, Papegaaiberg en Polkadraai-heuwels

Top Rooi Versnit: Meerlust Rubicon 2007
Top-Merlot: Meerlust Merlot 2008

Bottelary
Top Rooi Versnit: Kaapzicht Steytler Pentagon 2008
Top-Pinotage: Kaapzicht Steytler Pinotage 2008

Simonsberg-Stellenbosch

Top-Chardonnay: Uitkyk Chardonnay 2010

Elgin

Top-Viognier: KWV Mentors Viognier 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.65
-1.0%
Rand - Pond
21.23
-0.9%
Rand - Euro
18.94
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.15
-0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Platinum
970.22
-0.4%
Palladium
1,602.19
-1.8%
Goud
1,866.74
-0.2%
Silwer
22.24
-0.5%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
73,489
-0.8%
Alle aandele
79,583
-0.8%
Hulpbronne 10
74,088
-1.5%
Industriële 25
103,121
-0.3%
Finansiële 15
16,377
-1.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil saam stap swem klim toer. Ek lewe onder die sterre, kamp voltyds, gereed om die pad te vat..
Eks positive intresant. goeie geselskap. hou van reen en sonskyn. werk hard . speel lekker. slaap in. kamp altyd. vuur en dans. net fun.
Aktiewe leefstyl en rustige persoonlikheid
Posiewe en vriendelike persoonlikheid Geniet mense en is baie sosiaal Diere liefhebber Aktiewe leefstyl, gym tenminste 4 tot 5 keer n week Baie gelukkig in my werk Geniet die...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot