AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Trae aksie teen voëlgriep moet stop

Tyd moenie gemors word met die allerlei vertolkings van toetsuitslae voordat besluit word om besmette volstruise te slag nie, sê me. Ellen Prins, ANC-LP.

Tyd moenie gemors word met die allerlei vertolkings van toetsuitslae voordat besluit word om besmette volstruise te slag nie, het me. Ellen Prins, ANC-LP, in die Wes-Kaapse wetgewer gesê.


Prins het in die debat oor die probleme in die bedryf genoem dat die Wes- Kaap gesien word dat hy traag is om die protokol vir die beskerming van volstruise in te stel. Met die uitbreking van die H5N2-virus by Oudtshoorn verlede jaar moes meer as 37 000 volstruise geslag word.


Vergoeding van R50,9 miljoen is aan boere betaal. Net toe dit blyk dat die bedryf weer op sy voete gaan kom, is die virus wéér op ’n plaas in die Klein-Karoo gevind.


Vertragings

Probleme met die bestryding van die siekte is glo weens geskille tussen twee departemente oor gewaande vertragings met vergoeding wat die slag van diere tot ’n stilstand gebring het.


Ingevolge die Wet op Dieresiektes (Wet 35 van 1984) moet volstruise net op geregistreerde grond aangehou word. Prins het gesê die provinsie het egter besluit om net plase te registreer waar volstruise aangehou word vir slag. Dit sluit nie plase in waar voëls geteel, kuikens grootgemaak of diere afgerond word nie.


“Hierdie plase voldoen daarom nie aan die biovereistes soos in die protokol vir volstruise vervat of aan die voorskrifte van die veeartsenykundige prosedurele nota (VPN 04) nie. Dié nota is ’n voorvereiste vir die uitvoer van vleis na Europa.” Sy het benadruk dat die provinsie alle plase moet registreer sodat die vereistes stiptelik nagekom kan word.


27 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot