AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Trae groei in melkproduksie

Melkproduksie is onvoldoende vir groeiende markte, en kopers kan sukkel om in die winter voorraad te bekom.

Melkboere het in die eerste kwartaal van vanjaar slegs 0,5% meer melk geproduseer as in die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.

Dr. Koos Coetzee, hoofekonoom van die Melkprodusente-organisasie (MPO), sê in die organisasie se nuusbrief Melkbulletin dit is onvoldoende vir die groeiende plaaslike en uitvoermarkte.

Volgens hom is dit moontlik dat die stygings in produsentepryse wat sedert Januarie aangekondig is, eers teen die lente tot hoër produksie sal lei.

In Maart vanjaar was melkproduksie net 1,3% meer as in Maart verlede jaar en in 2013 het produksie slegs met 2,2% gestyg. Coetzee sê in Maart het boere nog hoë pryse vir mielies betaal wat hulle vir voer gebruik. Dit het daartoe gelei dat hulle nie hul produksie uitgebrei het nie.

Voorraad
Hoewel die mielieprys na verwagting later vanjaar gaan daal, sê Coetzee sonder verdere produsenteprysstygings is die kanse vir hoër melkproduksie voor die somer skraal. Melkkopers kan dus in die winter sukkel om voorraad te bekom.

Stadige produksiegroei kan ook uitvoer strem. In die eerste kwartaal is 'n verlangsaming in die groei in uitvoer reeds te sien, wat volgens Coetzee gedeeltelik aan die trae produksiegroei toegeskryf kan word.

In die MPO se jongste verslag oor die belangrikste markaanduiders vir die bedryf, sê hy ondanks swak verbruikersentiment bly die vraag na suiwelprodukte groei. “Die kombinasie van hoër internasionale pryse, 'n swak rand en stadige produksiegroei sal meer druk op die totale voorsiening van melk en suiwelprodukte plaas. “Dit behoort mettertyd tot meer volhoubare produsentepryse te lei,” sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
-0.2%
Rand - Pond
19.27
+0.3%
Rand - Euro
17.30
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.60
-0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,637.53
+0.5%
Silwer
18.33
-0.3%
Palladium
2,087.00
+0.5%
Platinum
851.50
-0.2%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
56,927
-1.2%
Alle aandele
63,257
-1.2%
Hulpbronne 10
57,269
+0.5%
Industriële 25
77,927
-1.7%
Finansiële 15
13,967
-1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot