AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Transformasie: Boere kan invloed hê

Boere durf nie net toeskouers by transformasie wees nie maar moet self besluit wat hulle wil bereik en dan saam en doelgerig in daardie rigting werk.

Boere durf nie net toeskouers by transformasie wees nie maar moet self besluit wat hulle wil bereik en dan saam en doelgerig in daardie rigting werk.


Dié boodskap is vanuit verskeie oorde aan boere op Agri Delmas se jaarvergadering oorgedra. Mnr. Chris Venter, uitvoerende hoof van Afgri, sê die Regering is ook maar baie onseker oor die pad vorentoe.


Die staat beraam planne vanuit sy eie beperkte denkraamwerk en met sy eie beperkte kennis. Boere en landboumaatskappye wat doelgerig werk, kan hul invloed laat geld.


'n Goeie netwerk

Mnr. Koot Claassen, voorsitter van Mpumalanga Landbou, het gesê hoe beter boere se netwerk op die grond is, hoe meer kan hulle bereik.


“Vergeet van verskille, vat hande en soek saam na oplossings. Sonder swart gesigte tussen ons gaan ons niks regkry nie. Al het jy kos en jou buurman ly honger, het jy moeilikheid. Afrika lê braak vir ons en wag.”


Mnr. Brent Parrott, voorsitter van Agri Delmas, het gesê selfs in die moeilikste tye is daar geleenthede. “Ons moet opstaan en ons eie toekoms bepaal. Staan saam, kry die regte inligting, ruil hierdie inligting onder mekaar en neem die regte besluite.”


23 Augustus 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.24
+1.7%
Rand - Pond
21.15
+0.9%
Rand - Euro
18.16
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.71
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.6%
Goud
1,794.60
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,909.89
+0.5%
Platinum
1,024.00
+0.4%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,190
+1.4%
Alle aandele
75,358
+1.4%
Hulpbronne 10
75,205
+1.6%
Industriële 25
92,363
+0.8%
Finansiële 15
15,814
+2.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot