AFGRI
BEAN
02 Des
-
9365
0,00
CORN
02 Des
-
4550
0,00
SOYA
02 Des
-
10600
0,00
SUNS
02 Des
-
11030
0,00
WEAT
02 Des
-
6745
0,00
WMAZ
02 Des
-
5203
0,00
YMAZ
02 Des
-
4966
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Transnet-staking het wisselende impak op landbou-uitvoer

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Die Durbanhawe. Foto: Robyn Joubert
Die Durbanhawe. Foto: Robyn Joubert
Die impak wat die staking van Transnet-werkers op die uitvoer van landbouprodukte uit die Durban-hawe het, wissel van bedryf tot bedryf.

Dié hawe is ook ernstig beïnvloed deur die oorstromings in April vanjaar.

Werkers het byna drie weke lank gestaak. Hulle het op 20 Oktober teruggekeer werk toe nadat ’n loonooreenkoms vir die volgende drie jaar onderteken is,

Mnr. Geran Ranganthan, uitvoerende beampte vir uitvoer en logistiek by die Suid-Afrikaanse Suikervereniging, sê suikeraflewerings per padvrag by die hawe se suikerterminaal wat ’n kapasiteit van 580 000 ton het, is nie deur die staking geraak nie.

“Daar was egter ontwrigtings in suikerlewerings per spoor na die terminaal. As die meulenaars nie hul suiker per spoor kon stuur nie, sou hulle  padvervoer moes gebruik het. Daar was ook geen vaartuie waarop suiker gelaai kon word tydens die staking nie. Ek kan nog nie spesifiek praat oor enige moontlike langtermyn-impakte nie.”

’n Ingeligte  in die plaaslike sitrus-uitvoerwaardeketting wat op voorwaarde van anonimiteit met Landbouweekblad gepraat het, sê vanjaar was ’n baie moeilike jaar vir sitrusuitvoer. Hoewel uitvoersitrus  tydens die staking in hawe vasgesit het, kon koelopbergingsgeriewe die gehalte van dié vrugte behou totdat uitvoerbesendings hervat word. Dié sitrus was ook van die stertkant van oeste in Suid-Afrika se oostelike produksiestreke.

Die ingeligte sê  daar is geen manier  om die wesenlike en finansiële verliese van die onlangse staking vir die sitrus-uitvoerwaardeketting akkuraat te kwantifiseer nie, veral wat die waardeketting se reputasie betref.

Mnr. Danny Knoesen, hoofbestuurder van NCT-bosboukoöperasie  se houtsplintering- en uitvoerbedrywighede, sê die staking het hul bedrywighede by  die Richardsbaai- en Durban-hawe beïnvloed. By Richardsbaai was daar oplopende bedryfsvertragings wat sowat twee dae beloop het. By  Durban kon sojabone nie  vinnig gelaai word op ’n vaartuig wat vasgemeer was op die plek wat bespreek was vir ’n vaartuig wat houtskyfies moes oplaai.

“Daar  was daar ’n vertraging van ses dae met die laai van dié houtskyfies. Dié vertraging het probleme by NCT se houtskyfiesbedrywighede vererger omdat ons uiteindelik maksimum voorraad op die perseel gehad het wat ’n kettingreaksie stroomop veroorsaak het waarin houtkwekers nie hul hout vir verwerking kon lewer nie.”

Vyandigheid tussen kommoditeitslyne

Hy is ook bekommerd dat daar weens Transnet se gebrek aan hulpbronne tydens die staking die risiko bestaan dat vyandigheid tussen landboukommoditeitsbedrywe kan ontwikkel omdat hierdie kommoditeite skielik om dieselfde beperkte hawebronne moet meeding. Dit moet nie gebeur nie, want Suid-Afrika het  ’n verenigde en welvarende  landbousektor nodig.

Knoesen sê tyd wat weens die staking en ander faktore by Durban en ander hawens verlore is, vir ten minste die res van 2022 nie ingehaal kan word nie. Daar is gevolge wat ’n kettingreaksie veroorsaak soos NCT se vraggereedheid vir toekomstige inkomende vaartuie in die gedrang kom. Alle aanvanklike skedules moet nou ses dae aangeskuif word.

“Uiteindelik  is daar ses dae van minder werk, van minder produk en die skedulering van vaartuie word met ses dae vertraag. In randterme kom dit neer op 'n ekonomiese impak van baie miljoene regdeur die verskaffingsketting,” sê hy.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.56
-0.0%
Rand - Pond
21.59
-0.4%
Rand - Euro
18.50
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.93
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Goud
1,797.91
0.0%
Silwer
23.15
0.0%
Palladium
1,900.00
0.0%
Platinum
1,020.00
0.0%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
68,238
-0.9%
Alle aandele
74,323
-0.9%
Hulpbronne 10
74,020
-2.7%
Industriële 25
91,592
-0.6%
Finansiële 15
15,398
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot