AFGRI
BEAN
02 Des
-
9279,6
-85,40
CORN
02 Des
-
4553,4
3,40
SOYA
02 Des
-
10490
72,00
SUNS
02 Des
-
10810
-76,00
WEAT
02 Des
-
6700
-45,00
WMAZ
02 Des
-
5090
-37,00
YMAZ
02 Des
-
4943,2
-15,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Transnet, Untu bereik ooreenkoms

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Kaapstadhawe. Foto: Liana Mocke
Kaapstadhawe. Foto: Liana Mocke
Die staking van lede van die vakbond Untu by Transnet het tot ’n onmiddellike einde gekom nadat die betrokke partye Maandagmiddag ’n loon-ooreenkoms bereik het.

Untu is die meerderheidsvakbond wat werknemers van Transnet verteenwoordig. Sedert 30 September het 24 992 Untu-lede, wat 53,9% van die maatskappy se werknemers verteenwoordig, gestaak.

Luidens ’n verklaring sal die ooreenkoms geld vir alle werknemers van alle vakbonde wat deelgeneem het. Dit sal geldig wees vanaf 1 April 2022 tot 31 Maart 2025. Die ooreenkoms word van 1 Oktober af toegepas. Die kommissie vir versoening, bemiddeling en arbitrasie het die ooreenkoms bemiddel.

“Die maatskappy se onmiddellike prioriteit is om die agterstand wat binne die hawe- en spoorstelsel opgebou is, op te klaar. Dringende en tydsgevoelige vrag sal voorkeur kry saam met die toepassing van herstelplanne met die samewerking van die bedryf en kliënte,” lui ’n verklaring deur Transnet.

Die ooreenkoms sluit die volgende elemente in:

  • Jaar 1: ’n Verhoging van 6% in basiese lone vir posvlakke H tot L, en jaarliks 6% vir koste vir maatskappy-pakkette vir posvlak G.
  • Jaar 2: ’n Verhoging van 5,5% in basiese lone vir posvlakke H tot L, en jaarliks 5,5% vir koste vir maatskappy-pakkette vir posvlak G.
  • Jaar 3: ’n Verhoging van 6% in basiese lone vir posvlakke H tot L, en jaarliks 6% vir koste vir maatskappy-pakkette vir posvlak G.
  • ’n Verhoging in die siekefondsbydrae, in ooreenstemming met die verhoging in die basiese salarisse, vir die tydperk van die ooreenkoms. Die verhoging vir die siekefondsbydrae vir die 2022-’23-boekjaar sal van 1 Oktober 2022 af geld.
  • ’n Verhoging in die behuisingstoelae vir die 2023-’24- en die 2024-’25-boekjaar.

Die terugbetaling vir die periode van 1 April tot 30 September 2022 sal in twee sarsies geskied – drie maande se terugbetalings sal op 15 November 2022 betaal word en nog drie maande s’n op 16 Januarie 2023.

Transnet het sy dank uitgespreek vir die bystand wat hy van alle belanghebbendes, insluitend die kommissie, die regering, kliënte en die wyer bedryf ontvang het gedurende die staking.

Laai die Landbou.com-app af en lees jou landbounuus direk op die app. Dié app is beskikbaar in die Apple-, Android- en Huawei-winkels.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.43
+0.7%
Rand - Pond
21.41
+0.4%
Rand - Euro
18.38
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.92
+0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.5%
Goud
1,802.28
-0.0%
Silwer
22.75
-0.0%
Palladium
1,923.67
-1.1%
Platinum
1,042.50
-0.2%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,446
-0.6%
Alle aandele
74,492
-0.7%
Hulpbronne 10
74,504
-2.0%
Industriële 25
92,074
-0.1%
Finansiële 15
15,328
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
See,Bosveld en Kamp
My geloof is vir my baie belangrik, is spontaan, het ñ goeie sin vir humor. Reik uit na mede gelowiges en minder bevoorregtes. Ek is ñ baie liefdevolle persoon.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot