AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Tree op en help klimaat - RPO

Die landbousektor, en spesifiek rooivleisprodusente, moet verantwoordelikheid neem en optree ten opsigte van kweekhuisgasse, sê die RPO.

Die landbousektor, en spesifiek rooivleisprodusente, moet verantwoordelikheid neem en optree ten opsigte van kweekhuisgasse, sê die Rooivleisprodusente-organisasie.


Luidens ’n verklaring gaan nog lank oor bydraes tot die vrystelling van kweekhuisgasse gepraat en geredeneer word, veral ná die COP17-kongres in Durban.


“Dit is egter belangriker om verantwoordelikheid te aanvaar en woorde in dade om te skep. Die bul moet by die horings gepak word! Dit is presies waartoe die rooivleisbedryf hom in 2012 verbind.

"Die impak van klimaatsverandering is die mees drastiese op die landbou en natuurlike hulpbronne. Dit hou ernstige gevolge in vir veral Afrika suid van die Sahara ten opsigte van voedselsekerheid en proteïen-gebrekkige bevolkings,” lui die verklaring.


Statistiek

Die organisasie sê veeboerdery is een van die landbou se hoofbydraers tot die vrystelling van kweekhuisgasse. Dié bedryf is verantwoordelik vir 90% van veevrystelling, en 65% van alle vrystelling deur die landboubedryf.


Volgens die jongste statistiek word 34 000 gigagram (Gg) koolstof per jaar deur die landbou vrygestel. Dié statistiek dui aan dat die landbou vir 8,5% van die totale vrystelling van kweekhuisgasse in die land verantwoordelik is en enteriese fermentasie vir 5,5%. Die wildbedryf se bydrae is vir die eerste keer by dié syfers ingereken.


Weglaatbaar?  

Die organisasie meen dat dit maklik is om te redeneer dat ’n bydrae van tussen 5% en 8% weglaatbaar min is, “maar die leiers in die rooivleisbedryf reken dat alle bedrywe en alle landsburgers hulself daartoe behoort te verbind om die vrystelling van kweekhuisgasse te verminder.”


Wat die mobilisering van ’n totale bedryf in dié verband betref, sê die organisasie die Kode van Beste Praktyk wat reeds vir omgewingskwessies ontwikkel is, was ’n goeie beginpunt. Die kode is verlede jaar bekend gestel, en dit is saamgestel ná alle belanghebbendes geraadpleeg is.


“Daar word voorsien dat die rooivleisbedryf aanstaande jaar baie gaan leer, wat die bedryf sal help om sy probleme beter te hanteer,” aldus die RPO.


12 Desember 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel en soekend
Ek is lewenslustig en vriendelik hulpvaardig hou van die buite lewe kamp bosveld see en sport is n goeie luisteraar
Waarna soek jy
Hoekom is mense hier en kan aanlyn vir jou die antwoord wees Kom ons kyk, en nou kan mense in die boere taal gesels
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot