AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9345
5,00
CORN
29 Sep
-
4864
13,00
SOYA
29 Sep
-
9428
67,00
SUNS
29 Sep
-
10160
186,00
WEAT
29 Sep
-
7100
29,00
WMAZ
29 Sep
-
4877
-5,00
YMAZ
29 Sep
-
4831
3,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Treinvrag voer in Vryburg afgelaai

'n Treinvrag met geskenkte voer uit die Wes-Kaap is op Vryburg afgelaai vir Noordwes-boere in droogtenood.

Altesame 16 treintrokke met geskenkte veevoer van produsente uit die Wes-Kaap het Dinsdag, 4 Maart, in Noordwes aangekom.

Dit was dieselfde trein wat voer op Modderrivier vir Noord-Kaapse boere afgelaai het.

Mnr. Coena le Roux van Delareyville het in reaksie op die aankoms van die trein op Vryburg op die Facebook-blad Noordwes-droogtehulp geskryf: “Dit is die mooiste gesig as jy ‘n boer sien huil as hy sy voer ontvang.”

Mnr. Naudé Pienaar, adjunk-hoofbestuurder van Agri Noordwes, sê die besending het uit 11 treintrokkke met ruvoer en vyf met voergrane bestaan. Van die voer is reeds per pad na boere in nood versend.

Hendrik van Wyk Vervoer
Die Vryburg- en Molopo-landbouverenigings het 'n opname gedoen van produsente wat die grootste nood en behoefte aan voer het. Hendrik van Wyk Vervoer van Randfontein help om met twee vragmotors vragte na die Molopo-gebied te vervoer.

Pienaar het gesê die hulp die afgelope tyd om voer by produsente te kry, is van onskatbare waarde en sal geweldig baie bydra om veeboerdery in die streek veral gedurende die komende winter te stabiliseer.

Hy het Wes-Kaapse boere bedank, asook mnre. Carl Opperman van Agri Wes-Kaap, en Boeta du Toit van Agri Noordwes, wat alles gereël en gekoördineer het, mnr. Gerrit van Rensburg, Wes-Kaapse minister van landbou, vir sy inisiatiewe en skakeling met Transnet wat die treinvrag gratis vervoer het, mnre. Leon Bellingham, Nicol Müller en Flip le Roux wat die vervoer en verdeling van die voer koördineer, en Hendrik van Wyk Vervoer wat die afgelope tyd gratis veevoer van Mpumalanga na Noordwes per pad help vervoer.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
-0.9%
Rand - Pond
19.43
-0.0%
Rand - Euro
17.39
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.62
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,646.56
-0.8%
Silwer
18.61
-1.5%
Palladium
2,149.00
-0.1%
Platinum
850.00
-1.9%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,597
-1.4%
Alle aandele
62,974
-1.3%
Hulpbronne 10
57,536
-0.6%
Industriële 25
77,418
-1.4%
Finansiële 15
13,782
-2.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot