AFGRI
BEAN
28 Sep
-
9340
-83,00
CORN
28 Sep
-
4851,2
34,20
SOYA
28 Sep
-
9364
-33,00
SUNS
28 Sep
-
9975
79,00
WEAT
28 Sep
-
7046
-7,00
WMAZ
28 Sep
-
4888
48,00
YMAZ
28 Sep
-
4737,8
55,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Trekkers: Boere raap gou voorraad op

Boere het in Februarie munt geslaan uit die voorraad trekkers en stropers wat nog nie geraak is deur prysverhogings wat genoodsaak word deur die verswakte rand nie.

Trekkerverkope van 731 eenhede vir Februarie is byna 2% meer as die 720 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die 12 maande tot einde Februarie is trekkerverkope byna 12% laer as verkope vir die vorige ooreenstemmende 12 maande. Stroperverkope van 22 eenhede in Februarie is aansienlik laer as die 44 eenhede wat verlede Februarie verkoop is. Vir die 12 maande (tot einde Februarie), is stroperverkope byna 40% laer as verkope vir die vorige 12 maande.

Amptelike ramings van die Oesskattingskomitee bly steeds redelik optimisties teen 7,26 miljoen ton vir kommersiële mielies, sê mnr. Wynn Dedwith, voorsitter van die SA Landboumasjienerie-Assosiasie.

Hy sê somergewasse in die oostelike dele van die land lyk redelik belowend, maar gewasse in die westelike dele lyk oor die algemeen nie te goed nie. "Goeie reënval in die volgende twee weke sal 'n baie belangrike gunstige invloed hê op die vooruitsigte vir somergewasse. Die produksie van somergewasse bly egter uiters blootgestel aan heersende weersomstandighede in die komende weke, hetsy reën of vroeë ryp."

Pryse vir toerusting styg nou skerp, waarsku Dedwith in sy maandelikse markverslag. Dit sal lei tot 'n onafwendbare verlangsaming in verkope oor die volgende paar maande. Volgens ramings sal trekkerverkope vir die 2016-kalenderjaar van 10 tot 15% laer wees as verkope verlede jaar.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.0%
Rand - Pond
19.42
-0.5%
Rand - Euro
17.37
-0.6%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,659.31
+1.9%
Silwer
18.90
+2.8%
Palladium
2,150.51
+3.6%
Platinum
865.78
+1.4%
Brent-ruolie
86.27
+2.6%
Top-40
57,413
-0.4%
Alle aandele
63,808
-0.3%
Hulpbronne 10
57,878
+1.5%
Industriële 25
78,523
-1.0%
Finansiële 15
14,099
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot