AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

Trekkers dreun ná goeie neerslae

Goeie reën het oor dele van die land se mielieproduksiestreke uitgesak, en boere is aan die plant.

Trekkers dreun oor ’n wye gebied in die mielieproduksiestreke waar reënneerslae van meer as 50 mm die afgelope tyd aangeteken is. Veral in dele van die oostelike somersaaigebied, wat die meeste voordeel uit die onlangse neerslae geniet het, is die mielie- en sojaplanters gehaak.

Volgens me. Petro Fourie van Graan SA is produsente in Mpumalangs ook volstoom aan die gang. Dit is nog te vroeg vir die produsente in die westelike produksiestreke van die Noordwes-Vrystaat en Noordwes, waar die optimale planttyd van mielies tussen 15 November en 15 Desember is.

“Indien vroeë kultivars in dié gebiede nou geplant word, is dit in ’n mindere mate besproeiingsmielies en beperkte aanplantings van sonneblomme,” sê sy. “Met opvolgreën sal die tempo van aanplantings in di? gebiede versnel.”

Sy sê ook dat die ondervogvlakke van die grond, en van oorlêlande oor die algemeen beskou, aansienlik beter is as teenoor die ooreenstemmende tyd verlede jaar. Dit is veral te danke aan die algemene neerslae wat in Junie en Julie vanjaar oor dele van die sentrale binneland voorgekom het.

Dr. Hennie Davel van die plaas Vrededeel in die distrik Frankfort sê opvolgreën is binne die volgende twee weke nodig om die plantproses, wat gewoonlik vier weke duur, suksesvol af te handel. Hy sê hy en die oostelike produsente was verlede jaar ook geseënd om hul mieliegrond te bewerk, teenoor produsente van die Wes-Vrystaat en Noordwes, wat oor groot dele glad nie graan kon verbou nie. Die grond wat hy nou laat bewerk, het die afgelope tyd neerslae van sowat 52 mm gehad.

Davel is een van die produsente wat in ’n strook langs die Vaaldam se wal boer. Hy sê hulle is bekommerd oor die vlak van die dam wat voortdurend daal. Produsente vrees dat die damvlak laer as die geskatte 27% is, weens die voorkoms van slik wat op plekke 1 m tot 1,5 m diep is waarin hulle beeste vassit. Hy së die vaaldam was laas in 1987 so leeg (16%), die laagste vlak sedert die bou van die dam.

Volgens Agbiz se gereelde markverslag het verskeie produksiegebiede die gewenste neerslae van sowat 50 mm ontvang om die sukses van plantery te verseker. In die Oos-Vrystaat het die neerslae tussen 30 mm en 67 mm in die gebiede by Bethlehem, Frankfort, Harrismith, Marquard, Senekal, Fouriesburg en Ventersburg gewissel.

Die Wes-Vrystaat het nie baie reën aangeteken nie, met die hoogste neerslae 28 mm by Bothaville en 23 mm by Allanridge. In die Noordwes-provinsie het ligte buie voorgekom by Delareyville, Lichtenburg, Potchefstroom, Regina, Sannieshof en Ventersdorp wat tussen 20 mm en 53 mm gewissel het.

In Mpumalanga by Amersfoort, Balmoral, Bethal, Bronkhorstspruit, Delmas, Hendrina, Middelburg, Standerton en Witbank is neerslae van meer as 30 mm aangeteken. Volgens Graan SA is die kontrakvolumes in die plaaslike koringmark steeds betreklik laag en die prysbewegings wat gesien word, is nie so groot nie.

Die produsente in die Wes-Kaap maak gereed om met die stropery te begin en die produksie-omstandighede lyk gunstig vir ’n goeie opbrengs. In die Oos- Vrystaat is daar kommer oor die onlangse hael wat oor groot dele voorgekom het. Daar is vrese dat daar moontlike skade aan die produksie kan voorkom, maar die omvang van die moontlike skade is nog nie bepaal nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.20
-0.1%
Rand - Pond
21.30
+0.1%
Rand - Euro
18.70
-0.1%
Rand - Aus dollar
12.22
+0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons geniet ons geluk en vreugde saam.
Ek het n aangename en sterk persoonlikheid. Ek is n omgee mens wat altyd net die beste wil gee en doen. Ek het n goeie humorsin en is baie lief vir die natuur. Ek hou van goeie...
Let go and let God
Eks uniek met ñ twist😊. haat konflik en jaloesie. I'm a born again son of God🙌 soek vrede. geduld. en ek haat leuens
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot