AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Trekkers: ‘Maak tender-oudit bekend’

Die ouditverslag van ‘n omstrede tender vir trekkers in Mpumalanga moet geopenbaar word, sê die DA.

Die ouditverslag van ‘n moontlike omstrede tender vir trekkers in Mpumalanga moet geopenbaar word, sê die Demokratiese Alliansie (DA). ]


Luidens ‘n verklaring gaan die party vandag (13 Desember) in terme van die Wet op die Reg tot Toegang tot Inligting, ‘n aansoek hiervoor inhandig.


Dít volg na ‘n berig in die City Press dat Premier David Mabuza in 2008 ‘n tender van sowat R230 miljoen, om trekkers aan opkomende boere in Mpumalanga te verskaf, aan mnr. Patrick Chirwa, sy vriend en sakevennoot toegeken het.


Volgens die party is die tender glo goedgekeur sonder dat Mpumalanga se departement van landbou, grondhervorming en grondadministrasie dit beplan of daarvoor begroot het.


Verduidelik

Die DA sê Mabuza moet in duidelike terme verduidelik hoekom en hoe die tender toegeken is, én hoe dit glo aan ‘n vriend en sakevennoot toegestaan is.


Volgens die party bestaan verdere onduidelikhede. Die departement het aanvanklik glo aangedui dat besteding op die projek R150 miljoen moet wees. “Dit is dus nogal vreemd dat ‘n R230 miljoen-tender aan Sizwangendaba Investment toegeken is, terwyl ‘n ander aanbod R143 miljoen was,” lui die verklaring. Daarbenewens blyk dit dat die maatskappy nie ‘n trekkerhandelaar is nie.


Die departement het na bewering ‘n bedrag van R65,7 miljoen se oorbesteding in die 2008/’09 boekjaar aangeteken, aangesien dit nie vir dié bykomende uitgawe begroot het nie.


Omkopery?

Die DA sê hy vermoed alles in nie wel by dié provinsiale regering nie, aangesien Mabuza na bewering deur middel van mnr. Mabutho Sithole, sy woordvoerder, ‘n joernalis wou omkoop om oor die kwessie stil te bly.


Die party meen die premier moet ‘n verduideliking vir die situasie gee.

 

Mnr. Athol Trollip, die DA se parlementêre leier, gaan ook aan pres. Jacob Zuma skryf, en versoek dat hy moet optree indien die premier en ander beamptes binne die departement aan bedrog skuldig bevind sou word.


13 Desember 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.22
-0.8%
Rand - Pond
22.28
-0.2%
Rand - Euro
19.58
+0.1%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.0%
Rand - Jen
0.14
-1.2%
Platinum
967.61
-1.7%
Palladium
1,406.83
-1.1%
Goud
1,998.38
+0.2%
Silwer
23.38
+1.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,182
-1.3%
Alle aandele
74,703
-1.2%
Hulpbronne 10
64,220
-1.5%
Industriële 25
101,647
-1.0%
Finansiële 15
15,185
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek weet wat ek uit die lewe wil he
Om my te leer ken vat soms langer omdat ek n redelike groot introvert is. Ek is n stil mens, maar saam met die regte persoon kan ek ure lank n intelligente gesprek voer. Ek is...
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot