AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Trekkerverkope kry woema in Maart

Die totale verkope van trekkers het in die eerste kwartaal van 2014 wel effe gedaal teenoor verkope in 2013.

Hoewel 'n klompie méér nuwe trekkers in Maart vanjaar in Suid-Afrika nuwe base gekry het as in Maart 2013, het die totale verkope van nuwe trekkers vir die eerste drie maande van 2014 effe gedaal teenoor die ooreenstemmende drie maande in 2013.

Mnr. Callie Human, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie (Salma) sê die 658 nuwe trekkers wat in Maart vanjaar verkoop is, is 11% meer as die 595 nuwe trekkers wat in Maart 2013 verkoop is. Die verkope van nuwe trekkers vir die eerste drie maande van vanjaar is egter 4% laer as vir die ooreenstemmende tydperk verlede jaar.

Stropers
Die 69 nuwe stropers wat in Maart vanjaar verkoop is, is drie eenhede minder as die 72 nuwe stropers wat in Maart 2013 van die hand gesit is. Die verkope van nuwe stropers vir die jaar tot dusver is byna 7% laer as die verkope vir dieselfde tydperk in verlede jaar (2013).

Volgens Human lyk die somergewasse in die meeste verbouingstreke goed. Die Nasionale Oesskattingskomitee se tweede produksievooruitsig toon dat ramings vir alle somergewasse aansienlik hoër is as verlede jaar. Die raming vir die totale mielie-oes is byna 11% hoër as verlede jaar.

Sommige produsente gebruik die geleentheid om vroeër besluite oor aankope te neem voordat verdere prysverhogings, waaronder die bedryf nou gebuk gaan, toegepas word. Ten spyte van die vooruitsig van hoër pryse vir toerusting wat verkope op kort termyn beïnvloed, lyk die vooruitsigte vir die die res van die jaar gunstig, hoewel dit waarskynlik tussen 5% en 10% laer sal wees as verlede jaar.

Die verkope van nuwe trekkers in 2014 word tans op tussen 6 800 en 7 200 eenhede geskat, sê Human.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
-0.2%
Rand - Pond
19.28
+0.5%
Rand - Euro
17.35
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.69
+0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,639.24
-0.3%
Silwer
18.59
-1.5%
Palladium
2,069.64
-0.2%
Platinum
860.00
+0.2%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enkel man wat op soek is na pasmaat om leemte te vul. te vul
Ek is eerlik en is gelykmatig in persoonlikheid. Hou van lag en sal nooit afbrekend teenoor iemand optree nie. Hou van goeie eerlike gesprekke.
I Just love my life..... What about you....
I am a Lady with strong values in life. What you see is what you get. A plain Jane. Love the outdoor and try to make the best of each day. Elke nuwe dag is net geleen vir ons....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot