AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Trekkerverkope vaar goed in Junie

Trekkerverkope vir Junie was 66% hoër as in Mei vanjaar, terwyl stroperverkope in die ooreenstemmende tyd met 31% gestyg het.

Trekkerverkope vir Junie vanjaar was 66% hoër as in Mei vanjaar, terwyl stroperverkope in die ooreenstemmende tyd met 31% gestyg het.


Luidens ’n verklaring sê die Suid-Afrikaanse Landboumasjinerie-assosiasie (SAAMA) 625 trekkers is verlede maand verkoop, terwyl 377 eenhede in Mei vanjaar van die hand gesit is.


Die verkoopsyfer tot dusver vanjaar is sowat 29% hoër as die verkoopsyfer vir die eerste ses maande van verlede jaar.


Wat stropers betref, is 21 eenhede in Junie vanjaar verkoop, terwyl dié syfer in Junie verlede op 16 te staan gekom het. Vergeleke met die eerste ses maande van verlede jaar het stroperverkope in die ooreenstemmende tyd vanjaar met 12% gestyg.


Gunstige mark

SAAMA sê dit is die agtste opeenvolgende maand wat trekkerverkope hoër is as die syfer vir die vorige maand. Hy meen dit weerspieël die volgehoue optimisme in die mark.


Die organisasie sê die sterk rand teenoor die dollar dra ook by tot hoër verkope.


“Vooruitsigte vir kommoditeitspryse, veral mieliepryse, lyk goed. Volgens aanduidings is die plaaslike graanvoorraad aansienlik verlaag, hoofsaaklik vanweë meer uitvoer. Vooruitsigte vir die komende koringoes lyk ook goed.

"Dit is makliker en vinniger om krediet by banke te vergroot en krediet is meer geredelik beskikbaar as ’n jaar gelede,” aldus SAAMA.


Die assosiasie verwag dat sowat 6 400 trekkers vanjaar verkoop sal word, wat 25% hoër as verlede jaar se totale verkope is.


* Kyk hier na 'n video van 'n Weghol-trekker.


6 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.19
+2.0%
Rand - Pond
21.07
+1.2%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.71
+0.6%
Rand - Jen
0.13
+1.7%
Goud
1,796.59
-0.1%
Silwer
23.06
-0.4%
Palladium
1,908.89
+0.5%
Platinum
1,023.00
+0.3%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,266
+1.5%
Alle aandele
75,402
+1.5%
Hulpbronne 10
75,100
+1.5%
Industriële 25
92,477
+1.0%
Finansiële 15
15,859
+3.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot