AFGRI
BEAN
03 Feb
-
9600
0,00
CORN
03 Feb
-
4600
0,00
SOYA
03 Feb
-
9571
0,00
SUNS
03 Feb
-
11718
0,00
WEAT
03 Feb
-
6685
0,00
WMAZ
03 Feb
-
4372
0,00
YMAZ
03 Feb
-
4397
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Trekkerverkope verdubbel

Verkope van trekkers het in September ongekende hoogtes bereik toe 893 eenhede verkoop is – bykans dubbel dié van September 2010.

Trekkerverkope van 893 eenhede in September is meer as dubbel die verkope van 426 eenhede wat verlede September aangemeld is.

Mnr. Lane Reynolds, voorsitter van die SA Landboumasjinerie-assosiasie, sê buiten verkope vir Oktober 2008, toe 963 eenhede verkoop is, is dit die tweede hoogste verkoopsyfer vir ’n maand sedert Junie 1983. Vir die jaar tot dusver is trekkerverkope byna 43% hoër as verkope vir die eerste nege maande van verlede jaar.

Stroperverkope van 19 eenhede in September is aansienlik hoër as die 7 eenhede wat in September verlede jaar verkoop is. Vir die jaar tot dusver is stroperverkope van 194 eenhede 24% hoër as verkope vir die eerste nege maande van verlede jaar.

“Vir die elfde opeenvolgende maand sedert November verlede jaar, is trekkerverkope vir die maand, vergeleke met dieselfde maand van die vorige jaar, hoër. Dit weerspieël die volgehoue optimisme in die mark vir landboumasjinerie. Die onlangse skerp daling in die waarde van die rand, sal in die afsienbare toekoms lei tot prysverhogings en dit het baie boere laat besluit om vroeër besluite te neem oor aankope.”

Reynolds sê die vooruitsigte vir kommoditeitspryse, spesifiek mieliepryse, lyk goed. Volgens aanduidings is die graanvoorraad aansienlik verlaag, hoofsaaklik deur groter uitvoer. Vooruitsigte vir die komende koring-oes lyk ook goed.

Skattings vir trekkerverkope in die 2011-kalenderjaar is weer dié maand hoër aangepas tot tussen 7 000 en 7 200 eehede, ongeveer 35% tot 40% hoër as verkope in 2010.

6 Oktober 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.47
-2.2%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
974.02
0.0%
Palladium
1,623.95
0.0%
Goud
1,865.16
0.0%
Silwer
22.35
0.0%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
+0.6%
Alle aandele
80,241
+0.6%
Hulpbronne 10
75,186
+0.7%
Industriële 25
103,461
+0.8%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
One life.... Live it
Gemaklike persoon met beginsels en waardes. Te laat vir voorgee, ek is gelukkig in my eie vel en wat die lewe nog vir my inhou. Ek kan wissel van diep seun na baie sosiaal en is...
Wie wil saam met my die mooiste liedjies skryf?
Spotane, vrolike geaardheid, sin Vir humor. baie positiewe persoon. Betroubaar en eerlik. Sien die mooi in die lewe raak. Gun die son oor almal skyn. Hou van dans.🌟...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot